by Rest Inn Knysna | LekkeSlaap
+31

Rest Inn Knysna

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopstraat 8, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rest Inn Knysna bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat woonstel met sy eie ingang wat op die boonste verdieping is. Die woonstel is op 'n privaat perseel in die buurt, Hunters Home in Knysna.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, genaamd Rested Robin en Lazy Loerie. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, linne en badhanddoeke.

Daar is ook 'n oopplan-kombuisie en 'n -leefarea. Die kombuisie het 'n ontbyttoonbank met stoele en is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf. Daar is 'n etenstafel en stoele, asook 'n dek met 'n tuin-uitsig waar gaste kan eet. Die sitkamer het 'n TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook draagbare braaigeriewe onder die dek.

Rest Inn Knysna is sowat 2 minute vanaf Knysna se gholfbaan om die hoek en Pezula Gholfbaan is sowat 5 minute ver. Gaste kan die Knysna Koppe en Leisure-eiland besoek, of fietsry. Bring dan net jou eie fiets saam. Dit kan om die perseel gestoor word. Daar is ook parkeerplek op die perseel en 'n afstandbeheerhek.

Slaapplek

’n Bespreking by Rest Inn Knysna sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Rest Inn Knysna
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoopstraat 8, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rest Inn Knysna het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopstraat 8, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlS1TgMtfw5xOh1InKPCLp3Z2P05Ic79KFVj7GazWTBMoTq1hbT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 8 Hope Street Hunters Home 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.06018479002 23.084300346627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem