LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rest 'n Grace | LekkeSlaap
+9

Rest 'n Grace

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collins-laan 1240, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Rest 'n Grace is 'n privaat selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Waverley, Pretoria. Die eiendom is 12 km vanaf Pretoria se middestad.

Die woonstel is langs die hoofhuis en bied slaapplek aan 1 of 2 gaste. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en ingeboude kaste, lugversorging, en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, gasstoof en 'n mikrogolfoond, en die sitkamer langsaan het lugversorging en 'n TV met Netflix en ShowMax. Daar is onderdakparkeerplek agter sekuriteitshekke.

Die eiendom is ook naby restaurante, winkels en geriewe in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Rest 'n Grace sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Collins-laan 1240, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Pretoria Gauteng
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collins-laan 1240, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc7d4df49228678c2cb8d574e57da2f2411873a0c1ae58b10d947fe38a835d9c30e13a2f59726c877371ce4158aecdc549c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 1240 Collins Avenue Waverley 0186 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.7069017 28.2483496
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!