Rest4Sure
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montagustraat 4, Ashton, 6715, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rest4Sure is in Ashton in die Robertson Wynvallei geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal vir 'n naweek-wegbreek of 'n nag se oorslaap is. Dié prentjiemooi dorpie lê tussen die Breederivier en die voorheuwels van die Langeberge, en is veral vir sy vrugteplase, wynkelders en roos-kwekerye bekend.
Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is op die eienaar se eiendom geleë. Daar is 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie het 'n yskas, stoofplaat, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en ontbyttoonbank met stoele. Ander geriewe sluit 'n TV, gratis WiFi, Netflix en veilige parkeerplek in.
Besoekers aan Ashton kan die verskeie wynkelders in die area besoek, 'n bootrit op die Breederivier geniet, plaasmarkies verken, voetslaan en Roete 62 verken.
Slaapplek
’n Bespreking by Rest4Sure sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Montagustraat 4, Ashton, 6715, Wes-Kaap
- Gaste dink Rest4Sure het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montagustraat 4, Ashton, 6715, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom