Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Retha's House

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Retha's House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Celeste D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste D
Saam met vriende

Spectacular.

The only complaint I have is that we could not stay longer! Hilda is an exceptional host, from arrival to departure. The house is clean, and neat and it has everything that you could possibly need. I would suggest a new mattress in the bottom corner room, but otherwise all good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefaan C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefaan C

Baie ruim, eenvoudig maar goed-toegeruste vakansiehuis.

Ons het 'n mistige aand by Retha's House deurgebring op 'n blommereis. Die slaapkamers (2 groot en suite-dubbelbedkamers, waar 'n mens die huis bo binnekom, plus 4 met dubbelbeddens, waarvan een ook 'n enkelbed het, onder) is almal baie mooi ruim. Daar is ook 2 badkamers met baddens en storte onder en groot leefareas binne en buite. Die omgewing is rustig, met die see wat mens onder die steil helling hoor dreun. Die gasstoof was nuttig tydens beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retha's House se terugvoer

Goeiedag Stefaan
Baie dankie vir u positiewe resensie.
Ek is baie bly om te hoor dat julle tevrede was met julle verblyf en dit geniet het.
Ek wag en sien uit na die volgende besoek.
Vriendelike groete
Hilda

Retha's House
Amalia V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amalia V
Saam met vriende

Wat 'n wonderlike huis vir gesinne met kinders.

Ons het die huis geboek as deel van Interskole-naweek teen Vredendal. Ons 3 gesinne het met gemak ingepas en het heerlik gekuier. Hilda is 'n wonderlike gasvrou en was altyd beskikbaar om te help. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelaine B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine B
Gesin met klein kinders

Baie lekker, goed toegeruste huis, mooi uitsig en veilige area.

Sal definitief Retha's House aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retha's House se terugvoer

Hallo Madelaine

Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Sien uit na die volgende kuier.

Vriendelike groete
Hilda

Retha's House
Charl V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Saam met vriende

Beste naweek van die jaar.

Huis is baie ruim en uitsig is baie mooi. Alles wat mens nodig het, is daarso.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retha's House se terugvoer

Goeiedag Charl

Baie dankie vir die pragtige terugvoering en is bly julle het dit geniet.
Groete
Hilda

Retha's House
Sarah V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah V

Heerlike spasie met wonderlike uitsig.

Goeie ontvangs. Beskikbaar vir hulp dwarsdeur ons verblyftyd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retha's House se terugvoer

Hallo Sarah, baie dankie vir die goeie terugvoering. Sien uit na jul volgende kuier. Groete. Hilda

Retha's House
Daniel L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel L
Besigheidsreis

Perfect accommodation for a large group!

The accommodation was perfect for our stay & had a lovely view!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retha's House se terugvoer

Good morning Daniel, thank you so much for the good review. Looking forward to your next stay. Have a nice day. Warm regards. Hilda

Retha's House
Dale T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dale T
Saam met vriende

What a view! The place is enormous and well equipped.

When opening the house, it smelt a bit musty. It would have been nice of the hostess opened up the house earlier in the day to let some fresh air in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retha's House se terugvoer

Good day Dale,
Thank you for the feedback.
Hope to see you in future again.
Warm regards,
Hilda

Retha's House
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gina N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gina N
Saam met vriende

Heerlike naweek met asemrowende uitsig.

Ideaal vir groot groep mense. Ruim met genoeg badkamers. Pragtige see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retha's House se terugvoer

Hallo Gina

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit word waardeer.
Ek is bly julle het lekker gekuier en ek sien uit na die volgende besoek.

Lekker aand

Vriendelike groete
Hilda

Retha's House
Lucia B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia B

Awesome.

Agent wat ons ontvang het was baie vriendelik en behulpsaam. Ook beste diens van die webtuiste soos alle vorige kere wat ek van jul dienste gebruik gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retha's House se terugvoer

Goeiemore Lucia

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Sien uit na 'n volgende kuier.

Geniet die dag
Weskusgroete
Hilda

Retha's House
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 8, Louis Rood, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf390925a52d7da7d43063f333789ac2606479add536b2cd412286270b97e6121f4a04bad1e11aa75433bcb460313ad9d7dc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 12) 11 5 1 5 8 Hoog Street Louis Rood 8149 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.753544963812 18.228341141176