LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Retreat on Raspberry Lane | LekkeSlaap
+9

Retreat on Raspberry Lane

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Raspberry-laan 8B, Umtentweni, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Retreat on Raspberry Lane is 'n selfsorghuis op 'n gedeelde perseel in Umtentweni met 'n uitsig oor die tropiese natuurskoon. Dis net 5 minute vanaf strande, winkels, gholfbane en restaurante, asook naby Port Shepstone, wat dit ideaal maak vir besoeke aan Kokstad en die Oos-Kaap. Neem asb. kennis dat daar troeteldiere op die perseel is.

Dié huis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 kamers, 1 badkamer met 'n stort en bad, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6. Die sitarea het ’n TV met satelliet-kanale.

Die huis lei na 'n dek waar gaste kan ontspan en die ryk voëllewe kan geniet. Daar is ook 'n swembad, elektriese hek en gewapende reaksie.

Dis net 15 minute se ry vanaf Wild Coast Casino, MacBananas en Mpenjati Reservaat. Dis 90 minute se ry vanaf Durban en naby besienswaardighede, soos strande, restaurante, winkels, 'n gholfbaan en ander geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Raspberry-laan 8B, Umtentweni, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (plek vir 4)
Vanaf R790
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Raspberry-laan 8B, Umtentweni, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c91a9e9165ed377b4ce10253a1fce341c83419564be3a5fb6141382ffc66a9a49382511e466a3fc6d7a4f12f14374cb254d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (plek vir 4) 8b Raspberry Lane Umtentweni 4235 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-18:00 11:00 -30.714329527913 30.45039743185
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!