LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Retreat | LekkeSlaap
+29

Retreat

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warriorstraat 19, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Retreat is ’n privaat, luukse tuinkothuis op ’n residensiële perseel in Hillcrest. Die perseel is sowat 2 minute vanaf sentrale Hillcrest en bied toegang tot die M13 na Durban en Pietermaritzburg.

Dié kothuis is geskik vir 2 en het ’n slaapkamer met ’n koninggrootte-bed, badkamer met ’n stort, en ’n kombuis met 'n yskas, oond, stoof, wasmasjien en wasgoedlyn. Die kothuis beskik oor DStv, Netflix en WiFi.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die ligging is ideaal vir dié wat na rus en vrede smag. Hillcrest bied verskeie winkels en restaurante vir gaste om van te kies en keur.

Slaapplek

’n Bespreking by Retreat sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Retreat
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Warriorstraat 19, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warriorstraat 19, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA159297917a81282ccf263cbeada733ec8e86d3f56b8932b0f6fe2957e408c0606a7c761dd75558443ee639645ff5a0dd5c73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 19 Warrior Road Hillcrest 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.790107623364 30.768852450054
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!