Revival Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Revival Guest House in Stilfontein, ’n dorp tussen Klerksdorp en Potchefstroom op die N12 in Noordwes.

Daar is 3 gastesuites elk met sy eie styl. Elke kamer het ’n en suite-badkamer, ’n TV en waaier. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Gaste kan in die sitkamer ontspan wat ’n TV het met DStv en WiFi. Wasgoedgeriewe, ’n swembad en braailapa is ook beskikbaar. Daar is ook ’n lapa vir konferensies wat tot 100 mense kan akkommodeer. Die gastehuis is in ’n pragtige tuin en bied veilige parkeerplek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Revival Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]