We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Revive and Die Grot | LekkeSlaap
+22

Revive and Die Grot

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harpuisbosstraat 27, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R745 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Revive and Die Grot bied gerieflike selfsorgverblyf in Myburgh Park, Langebaan, net 2 km vanaf die ingang na die Weskus Nasionale Park.

Revive is 'n tweeslaapkamer-eenheid met 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea en 'n binne- en buitebraai. Die eenheid bied toegang tot 'n klein, privaat tuin en 'n balkon. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste.

Die Grot is 'n enkelwoonstel onder 'n ander vakansie-eenheid op dieselfde perseel. Die oopplan-woonstel het 'n badkamer, kombuisie en 'n sitarea en daar is slaapplek vir 4 gaste.

Die eiendom is 3 km vanaf Langebaanstrand, winkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Ligging

  • Harpuisbosstraat 27, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R745
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R745
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harpuisbosstraat 27, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbfebd18861b7e138c7e19184fa410fd5b003d06baee07492643d18fd275f61d6da998de387cf926c2fbceba1cb561122cb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R745  per nag (plek vir 4) 27 Harpuisbos Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.107399093731 18.041273515345
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem