LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rexford Manor | LekkeSlaap
+23

Rexford Manor

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Rexford Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ons nodig gehad het.

Interessant gemeubileer, goeie ontvangs, baie lekker kamer en privaat. Daar is ’n swembad en heerlike ontbyt.

Rexford Manor's terugvoer

Baie dankie Johan.
Ek is bly jy het jou verblyf geniet hier by Rexford Manor.
Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete

Rexford Manor
Tyron B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyron B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, veral met daai lekker bed!

Ons kamer was lekker intiem met alles en meer wat ons nodig gehad het. Die uitsig was asemrowend elke oggend en aand. Die detail was on point. Sharon se ontbyt wat uit die boeke, die boonste gestoeltes! Laastens moet ons props gee vir die tegnologie, met die verskeidenheid naamlik Netflix en Showmax. Dit is ietsie great na 'n lang, besige dag. Sal enige tyd weer daar kuier.

was R2 100
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
was R2 100
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
was R2 100
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Commonage-singel 7, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqHqgrSYgtjsSo2ANGm5KvuHqBdOo0tPM0JxqpbUJLBu80V4lU9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 100, nou Vanaf R1 260  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 7 The Commonage Close Rexford 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.064808792649 23.080545001852
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!