Oos-Kaap Akkommodasie by Rhebokfontein Retreat and Guest Farm | LekkeSlaap
+32

Rhebokfontein Retreat and Guest Farm

B&B
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhebokfontein Plaas, Sterkstroom, 3170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R560 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Rhebokfontein Retreat and Guest Farm is op 'n beesplaas sowat 40 km van Queenstown af. Die plaas spog met ongerepte natuur, 'n blou hemelruim en rus en vrede op sy beste.

Verblyf is beskikbaar in 3 kothuise en 'n plaashuis met 'n groot, gemeenskaplike kombuis wat goed toegerus is, 'n eetarea en 'n sitarea met 'n binne- en buitebraai.

Die 3 aparte en suite-kothuise het dubbelbeddens, linne en badhanddoeke op versoek. Die badkamers het elk 'n stort of 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet.

Die drieslaapkamer-plaashuis het slaapplek vir 3 paartjies en hulle kinders en beskik oor 2 badkamers.

Doedinge en besienswaardighede op die plaas sluit geskiedkundige forte, San-rotskuns, voëlkyk, bergfietsry en swem in die groot reservoir op die plaas in.

Ligging

  • Rhebokfontein Plaas, Sterkstroom, 3170, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Kaap
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhebokfontein Plaas, Sterkstroom, 3170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA301893437d2376153c59c63a71479000ba0a67aaed5066dc34f555a45798be15c64eac02e7beaf0c81ddd0fa5b521c4458d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R560  per nag (vir 2 persone) Rhebokfontein Farm Sterkstroom 3170 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.70631 26.608509
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za