Rhino and Lion Nature Reserve & Bothongo Wonder Cave
- Kapasiteit: 32 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 23 van die plaas 520 Kromdraai, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rhino and Lion Nature Reserve & Bothongo Wonder Cave bied selfsorgverblyf in huthuisies by die Wieg van die Mensdom. Dié lodge is op 'n wildreservaat van 1200 hektaar en het meer as 25 spesies bokke, groot wild, roofdiere, voëls en 'n hele paar bedreigde spesies.
Verblyf by die lodge bestaan uit 3 chalets wat sonkrag en gas gebruik en 5 houthuisies wat slaapplek aan 4 tot 6 gaste bied. Die eenhede het elk 2 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-leefarea en -kombuisie en 'n stoep met 'n braai-area. Die kamp waarin die chalets is het 'n privaat swembad, 'n lapa-area en 'n klimraam vir kinders.
Daar is 5 restaurante op die perseel en verskeie venues wat gehuur kan word vir spesiale geleenthede. Gaste kan ook toere reël na die Wondergrotte, en wildritte en 4x4-avonture kan gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Skuifie-projektor
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Erfdeel 23 van die plaas 520 Kromdraai, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink Rhino and Lion Nature Reserve & Bothongo Wonder Cave het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 32 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 23 van die plaas 520 Kromdraai, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom