Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhino Retreat

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bev Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Rhino Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Chris W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W
Gesin met tieners

Flipping amazing.

Flipping amazing at the Rhino Retreat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhino Retreat se terugvoer

Wow Chris, thank you so much for this review! We really appreciate it. Would love to welcome you and your family back!

Rhino Retreat
Amanda D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Gesin met tieners

Alles wat jy nodig het en meer, plus 'n pragtige uitsig op jou voorstoep.

Ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhino Retreat se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi boodskap, Amanda. Ons waardeer dit baie en hoop dat jy weer sal kom kuier!

Rhino Retreat
Janine V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V
Gesin met tieners

Lekker ontspan met 'n pragtige uitsig.

Was meer as wat ons verwag het. Voel dadelik tuis. Heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhino Retreat se terugvoer

Baie dankie, Janine! Ons is so bly dat jy jou tyd by ons geniet het! Ons hoop dat jy weer sal kom kuier. Groete, Bev

Rhino Retreat
Phil B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phil B
Gesin met tieners

Lovely house and wonderful host.

Wonderful property, with lots of space for our group of 6 plus 2 dogs. Very clean and all amenities were provided. Maria was there to welcome us and couldn't have done anything more to help us. Lovely location just a few minutes away from the centre and some excellent walks. Would stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhino Retreat se terugvoer

Morning Phil! Thanks very much for your review, we really appreciate it!
I noticed you didn't feel that the house was value for your money? Could you elaborate on that for us, as we welcome any suggestions going forward. Warm regards, Bev

Rhino Retreat
Rina K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina K
Saam met vriende

Uitstekend!

Sal defintief weer hier bly. Plek is netjies en gesellig. Baie lekker kuierarea en ongelooflike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhino Retreat se terugvoer

Baie dankie Rina, ons waardeer dat jy so lekker gebly het! Ons hoop dat ons jou gou weer kan verwelkom! Mooi bly, Bev

Rhino Retreat
Susan B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met vriende

Amazing house.

Will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhino Retreat se terugvoer

Thank you for your review Susan! So pleased you enjoyed it and we hope to welcome you back soon again! Warm regards, Bev

Rhino Retreat
Hannelie P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie P

Heerlike wegbreek.

Huis is baie goed toegerus. Mooi tuin en goed omhein vir diere. Sal definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhino Retreat se terugvoer

Hi Hannelie. Thank you so much for your review, we really appreciate it. I do hope we can welcome you back one day. Take care, Bev

Rhino Retreat
Christo E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo E

Beautiful place, amazing kitchen and entertainment area. Very clean and fully equiped.

The fireplace was perfect considering the cold weekend we had.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhino Retreat se terugvoer

Good morning Christo, thank you so much for your lovely review. We really appreciate it. I note you have scored us a 4 on Value for Money and Security - we are always open to suggestions on how to improve, so please let us know where we need to improve in these two areas. Warm regards, Bev

Rhino Retreat
Zelda B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Gesin met klein kinders

Pet-friendly, no worries retreat.

Fully enclosed no worries, pet-friendly retreat with lovely views. House had more than enough houseware for all our needs. 4 Adults and 4 children. Warm welcome and special attention to detail. Would highly recommend it.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhino Retreat se terugvoer

Dear Zelda, thank you so much for your wonderful review. We really appreciate it. We are so pleased that you and your family had a lovely time in Clarens, and I do hope we can welcome you back again soon. Have a lovely day. Warm regards. Bev

Rhino Retreat
Louise L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Alles en nog meer by Rhino Retreat. Baie netjies en sal beslis aanbeveel vir familie en vriende. 'n Moet as jy beplan om te kuier by Clarens. Beplan om in die winter weer daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhino Retreat se terugvoer

Hi Louise, baie dankie. Ons waardeer hierdie mooi woorde. Ek hoop ons sien jou weer in die Winter. Kyk mooi na jouself en geniet Kersfees en die Nuwe Jaar. Groete, Bev

Rhino Retreat
Debbie R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie R

Lovely comfortable family holiday, with all you need amenities we needed.

We had a lovely time and the house was everything and more than we expected. Bev and Maria made sure that all our needs were met. We will definitely be back and will also advise family and friends to stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhino Retreat se terugvoer

Thank you so much Debbie! We so appreciate reviews, and this is just so lovely! We hope to welcome you back really soon! Take care, Bev

Rhino Retreat
Lisa B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B
Saam met vriende

So lekker gebly!

Ons het by Rhino Retreat gebly saam met vriende en het perfek gewerk met 4 kinders. Dit is stapafstand vanaf die dorpie en ons het elke oomblik geniet in Clarens. Bev en Maria is vreeslik oulik en baie gasvry. Dankie ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhino Retreat se terugvoer

HI Lisa, Ons is so dankbaar dat julle dit geniet het! En baie dankie vir die uitstekende resensie. Ons waardeer dit so baie. Hoop ons kan julle weer gou verwelkom. Mooi bly. Groete, Bev

Rhino Retreat
Gareth Charles L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth Charles L
Saam met vriende

Absolutely loved our stay.

Definitely recommend. The service and help from the owners and Maria was excellent. The place is new, fresh and well maintained. Spacious for an entire family or group of people. Large grounds for kids and pets. Has everything for a comfortable and relaxing stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhino Retreat se terugvoer

Dear Gareth
Thank you so much for your wonderful review. We are delighted that you enjoyed your stay and hope to welcome you back soon in the future! Take care, warm regards, Bev

Rhino Retreat
Louis V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Uitmuntende plek.

Werklik 'n juweel in Clarens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhino Retreat se terugvoer

HI Louis
Dankie so baie vir die wonderlike resensie! Ons waardeer dit baie!
Mooi Bly
Groete, Bev

Rhino Retreat
Susan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, ontspanne, gerieflik en 'n pragtige uitsig.

Dit was 'n heerlike, ontspanne kuier met 'n baie mooi uitsig op die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhino Retreat se terugvoer

Baie dankie Susan. Ons is bly julle het dit geniet. Ons hoop dat ons julle weer kan verwelkom. Mooi bly.
Groete
Bev

Rhino Retreat
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 75, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8c62876df2a37e76ec51709b05dd69a5dc932db05ebdbd68ac2ab3fe392065d734d65f6967f3a4f12f761cba417efa44f33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 75 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.521322911134 28.418279525131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem