Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhode House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Hamilton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Rhode House
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Colette H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Colette H

Ek sal nie die huis aanbeveel as 'n vakansiehuis nie.

Die huis is nie 'n vakansiehuis nie. Dit is ver van die see af, geen vakansiegevoel waar die huis geleë is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Ruim en regtig 'n baie lekker kuierhuis.

Sal beslis weer die huis boek sou ons George toe gaan. Beveel die huis regtig aan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhode House se terugvoer

Baie dankie.

Rhode House
Marlize V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize V
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Verblyf was heerlik, sal beslis weer daar gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhode House se terugvoer

Marlize - Baie dankie aan jy en jou familie en ons sien uit om julle weer te verwelkom. Geseënde 2020 vir julle.

Rhode House
Dorethy H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorethy H

Dit was 'n wonderlike vakansie.

Rhode House is die beste plek waar ons nog ooit vakansie gehou het! Alles was perfek en ons het dit so geniet! Hilton het ons so welkom laat voel en ons was dadelik tuis. Dit is nou werklik waarde vir geld en die uitleg van die huis is so goed gedoen. Die lugversorgers in byna elke vertrek was so gerieflik. Die beddens was 'n droom om op te slaap. Ons wens hierdie eienaars geluk met hul belegging in hierdie huis en vertrou vakansiegangers sal dit nog baie jare lank kan gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Godfrey A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Godfrey A
Gesin met tieners

Absuluut fantasties.

Huis is pragtig en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhode House se terugvoer

Baie dankie - on waardeer julle ondersteuning.

Rhode House
Anthea V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthea V

Baie netjies.

Sal definitief weer van hierdie verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhode House se terugvoer

Baie dankie Anthea, waardeer julle ondersteuning.

Rhode House
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augustuslaan 21, King George Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARhHn0VtYxEVMctbFd0vJxV9zhb6fRKtAaI6TwtJaBf5xdiF6Gd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 21 Augustus Lane King George Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.960989505127 22.445412371758
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem