Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhodene Farm Cottages

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 70 resensies vir Rhodene Farm Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Klaas V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Klaas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Liesel is a very helpful woman.

Nice location and orchards and good-smelling eucalyptus trees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Dear Klaas. Thank you so much for writing your review and giving us feedback on your recent stay. It was great having you stay for 4 nights and to share our little piece of paradise with you. We pride ourselves on giving the best possible customer service and are glad that we could be of help to you during your stay. Despite the fact that you were not feeling well, we are glad that you could enjoy the peace and quiet of the farm. We look forward to welcoming you back in the future. Regards, Liesel

Rhodene Farm Cottages
Rudolph M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik, beeldskoon en die gasvryheid was tops.

Sien uit om weer te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malcolm F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Malcolm F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly, caring and helpful hostess. Enjoyed open views across the valley from patio. Log fire in the cottage definite plus on the cold days - easy to use and no smoke.

Comfortable beds, quiet and lovely walks around the farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Dear Malcolm thank you so much for writing a review of your stay. We are happy that we could give you our Peacock's Perch Cottage which offers beautiful views of the farm, the mountains and the Ceres valley. The fireplace adds to the coziness and we are glad that you could make use of it in the colder weather. And that you could also enjoy lovely walks among the orchards on the farm.
It is our aim to make our guests feel welcome and to make sure that they are comfortable. It is always a pleasure to share our little piece of paradise with our guests. We look forward to welcoming you, your family and friends back at Rhodene Farm Cottages. Kind regards, Liesel on behalf of Ean and Glenda von Buddenbrock .

Rhodene Farm Cottages
Dorothy S S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dorothy S S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A short pleasant stay.

Situated among the orchards which were about to burst into blossom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Dear Dorothy, thank you so much for taking the time to give us a review of your 1 night stay at the end of August 2023. Spring is a beautiful time on the farm and we are happy that you could experience the start of the blossoms. Our Heron House Cottage is ideally situated close to the orchards. It is always a pleasure to share our little piece of paradise with our guests. We look forward to welcoming you, your family and friends back in the near future. Kind regards, Ean & Glenda von Buddenbrock.

Rhodene Farm Cottages
Lise V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise V
Saam met vriende

We were two families with kids. Voelvlei house was the perfect size to accommodate us all. It was cosy but there was enough space for everyone to do their own thing.

The young boys were able to walk to the dam to try their luck at fishing. It was a chilly weekend but the underfloor heating was a lifesaver! We thoroughly enjoyed our stay. Thank you to Glenda, Ean and Leisel for being so welcoming! We hope to visit again. Thank you again! We had such fun playing board games in the toasty living area, and an extra bonus was the dishwasher.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Dear Lise, thank you for taking the time to give us your review. We are glad that you could celebrate your son's birthday with his friends this past cold and wintery weekend in our Voëlvlei House, which is ideal for a group of 2 families. And that you could enjoy the warmth and cosiness of the house, with all it's modern amenities, including the dish washer and underfloor heating. Also great to hear that the boys could try their luck at fishing at our dam - even though winter is a bit too cold for the bass to bite! It was a pleasure to share our little piece of paradise with you all and we look forward to welcoming you back in the near future. Kind regards Ean, Glenda and Liesel

Rhodene Farm Cottages
Russell C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Russell C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exactly what we needed: Peace and quiet and a chance to recharge.

The Guinea Fowl cottage was cosy and comfortable. It had all the amenities we needed for a self-catering stay. It was a bit chilly, but the fireplace and under-floor heating added to the charming, romantic ambiance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Dear Russell, thank you so much for your review. We are glad that you could enjoy the peace and quiet we offer at Rhodene Farm and that you could go home recharged. Apologies that the cottage was not warm when you arrived, as we had a big power outage for more than a day due to the heavy winter storms we experienced in the Ceres area. Fortunately the power was restored on the afternoon you arrived and then the underfloor heating could start-up. Glad that you were warm and cosy for the rest of your stay. It is always a pleasure to share our little piece of paradise with our guests. We look forward to welcoming you back at Rhodene Farm Cottages in the near future.

Rhodene Farm Cottages
Wouter L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik stil en netjies.

Ons verblyf by Rodene farm cottages was baie aangenaam. Die huis was skoon en netjies. Slaap en badkamer geriewe baie goed. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Wouter, baie dankie dat julle by Rhodene Farm Cottages gebly het die laaste naweek van Februarie. Ons is bly dat julle verblyf aangenaam was en dat alles reg was by julle huisie. Dit is altyd vir ons lekker om ons klein stukkie paradys met gaste te deel. Ons hoop om julle in die toekoms weer terug te verwelkom by Rhodene Farm Cottages.

Rhodene Farm Cottages
Murray M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Murray M
Enkelreisiger

Baie mooi omgewing veral omdat dit so naby die berge is.

Dit was alles goed gewees, maar vir die prys wat ek betaal het, sou mens definitief lugversorging en 24 uur WiFi verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Goeiedag Murray, baie dankie vir jou terugvoer. Dit was vir ons aangenaam om ons klein stukkie paradys met jou te deel verlede week.
Alle kommentaar is welkom en fokus ons daarop om so ver moontlik te fokus of op ons gaste se behoeftes.
Met aankoms op 6 Februarie 2023 het ons vir jou 'n gratis opgradering gegee vanaf ons kleiner Voëlvlei skakeleenhede (soos deur jouself bespreek) na ons Heron House Cottage. Die 1-slaapkamer huisie is alleenstaande, ruimer en geriefliker, en met sy eie onderdak stoep en braai op die stoep (met gratis hout vir 1 keer se braai).
Die gratis opgradering was ter waarde van R300 vir die 4 nagte. Elke huisie het 'n waaier en beperkte Wi-Fi ('n databondel van 500Mb is vir jou gegee vir die 4 nagte). Die inligting gelys by elke huisie dui aan dat ons 'n waaier verskaf en dat die Wi-Fi gebruik beperk is. Ons sal definitief kyk na die behoeftes en dit oorweeg vir toekomstige opgraderings.
Dankie weereens vir jou terugvoer. Ons wens jou al die beste toe met jou besigheid.

Rhodene Farm Cottages
Pieter V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, peaceful stay within reach of Cederberg.

Situated on a working farm with an ideal setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Dear Pieter, thank you for your review and we are happy that you had a pleasant and peaceful stay. It's always a pleasure to share our little piece of paradise with our guests. We are glad that you could also make a day trip to the Cederberg area. We look forward to welcoming you and your family and friends back at Rhodene.

Rhodene Farm Cottages
Waldi E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldi E
Gesin met klein kinders

Awesome farm stay away from the hustle of the city.

If you like peace and tranquility, this is the location to be at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Waldi, baie dankie vir jou terugvoer. Dit was vir ons aangenaam om julle by Rhodene Farm Cottages te ontvang en om ons klein stukkie paradys met julle te deel. Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te ontvang wanneer julle beplan om weer te kom kuier in die Kaap.

Rhodene Farm Cottages
Henri R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op pad na Johannesburg.

Wat 'n pragtige plekkie tussen die peerboorde. Skoon en netjies met alles wat mens nodig het vir selfsorg. Baie vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Cecile, baie dankie vir jou terugvoer. Dit was vir ons lekker om julle vir een nag by ons te laat oorbly op pad terug Johannesburg toe. Ons deel graag ons klein stukkie paradys met ons gaste en bly dat julle ook dit kon geniet. Ons hoop om julle 'n volgende keer vir langer terug te verwelkom.

Rhodene Farm Cottages
Bridget W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget W
Besigheidsreis

Perfect stopover and more.

We only spent one night there but will definitely return with my family for a longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Dear Bridget, it was great welcoming them for their business trip to the Ceres area and having them stay over for one night. You are most welcome to visit us again for a longer stay with your family. We look forward to sharing our little piece of paradise with you and your family.

Rhodene Farm Cottages
Irma H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was heerlik en personeel baie behulpsaam.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Irma, baie dankie vir die terugvoer. Dit was vir ons heerlik om jou en jou man al die pad van Namibië hier by ons te verwelkom vir 2 nagte in Desember 2022. Dit is altyd vir ons aangenaam om ons klein stukkie paradys met ons gaste te deel. Hopelik sien ons julle binnekort weer wanneer julle weer kom kuier in die Kaap.

Rhodene Farm Cottages
Safiyah C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Safiyah C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unpleasant.

No views from the cottages. Valley views only from higher ground. The dam is a 5 -10 min walk away with no facilities to sit or picnic. Most alarming was the discovery of bed bugs during the night and many bite marks the next morning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Dear Safia, thank you for your feedback. Apologies for the discovery of bed bugs. We are sorry that you only notified us after check-out via this review of your discovery. If we had known earlier during your stay, we would have gladly moved you to another unit the next morning. We have now closed off the specific semi-detached unit (Voëlvlei Unit no. 8), and our local pest control company, Pestec, will inspect the 2 single beds in the unit and will take the necessary action if they find anything. All our accommodation is fumigated once every 6 months.

Update after pest control on 22 Nov 2022: A thorough inspection was done by Pestec (Phillip du Plessis PCO (P321120)) on Tuesday, 22 November 2022. They thoroughly inspected the mattresses, bedding and curtains in Voëlvlei Unit no. 8 and no activity or signs of bed bugs were found during this inspection. The written report was sent to Lekkeslaap, as well as to Safia Cox. The semi-detached Voëlvlei Units, our budget accommodation, which you booked, are surrounded by fruit orchards. If we knew upfront what your requirements were, we would have gladly recommended any of our other separate standing cottages, at a different rate, which offers better views of the mountains and the valley. All our cottages, including the semi-detached Voëlvlei units, are 5 min walk from the farm dam. Rhodene is a working fruit farm, and our dam is mainly for irrigation we offer bass fishing (catch & release) to our guests. We will surely take it into consideration in future to have some seating placed at the dam. We thank you again for your feedback. Ean & Glenda von Buddenbrock

Rhodene Farm Cottages
Johan D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Plek baie netjies, pragtige ligging en berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Johan baie dankie vir jou terugvoer en dat julle besluit het om by ons te kom kuier begin November 2022. Ons is bly dat julle gemaklik was in ons Guinea Fowl Cottage en dat alles in orde was. Ons geniet dit om ons klein stukkie paradys hier in die Ceresvallei met ons gaste te deel. Ons hoop om julle binnekort terug te verwelkom by Rhodene.

Rhodene Farm Cottages
Alison G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alison G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heron House Cottage is pretty, comfortable and has everything we needed.

We really enjoyed our three night stay in Heron House. The space was generous and comfortable. The extra comfort of underfloor heating during a cold weekend was so appreciated, and the little touches like fresh flowers made us feel cared for. We enjoyed walks on the mountain and farm, and learning a little more about fruit farming. And the cider tasting at Loxtonia Ciders is highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Dear Alison and Leo, thank you for your feedback of your stay during September 2022. We are glad that you enjoyed your stay in our Heron House Cottage and that you could enjoy some lovely walks. Thank you for commenting on the fresh flowers that comes from our garden. We enjoy sharing our little piece of paradise with our guests and we look forward welcoming you back.

Rhodene Farm Cottages
Anthony S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and beautiful.

Was lovely to hear the fish eagles calling above. Was peaceful and the cottage had underfloor heating, indoor fireplace as well as outdoor braai area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Dear Anthony, thank you for your review of your stay at the end of Aug 2022 in our Guinea Fowl Cottage. The call of the fish eagle(s) at our dam is really special and we are glad that you could experience it during your stay. We are glad that you found the cottage nice and warm as our winters are cold. We enjoy sharing our little piece of paradise with our guests and hope to welcome you back soon.

Rhodene Farm Cottages
Jd M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jd M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, skoon, goed toegerus, gasvry.

Perfek vir 'n naweekwegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Jd, dankie dat jy en jou vrou by ons kom kuier het en die winterweer by ons kon geniet. Ons hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom by Rhodene. Dit was 'n voorreg om ons klein stukkie paradys met julle te deel.

Rhodene Farm Cottages
Johan B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek om rus te vind van die gejaag van die stad.

Rhodene is die ideale plek om weg te breek uit die stad. Dit het 'n fantastiese ligging tussen die Ceres-berge. Ons is vriendelik verwelkom en goed na omgesien op die plaas, die gasvryheid was tipies Suid-Afrikaans! Bonus was die wonderlike en bekostigbare produkte wat ons op die plaas kon koop. Ons gaan weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Johan, baie dankie vir julle kuier die afgelope naweek. Ons is bly dat julle in herfs by ons kom kuier het en hoop ons om julle weer binnekort hier by Rhodene te verwelkom. Dit was vir ons lekker om ons klein stukkie paradys met julle te deel. Tot volgende keer.

Rhodene Farm Cottages
Sue L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful. Calm. And welcoming.

An unexpected surprise in a beautiful setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marina V
Saam met vriende

Peaceful, lovely, but over-priced.

We stayed at Peacock's Perch cottage. It was peaceful, private and clean. It had lovely views and we were surrounded by nature. Our host was friendly. However, the cottage was overpriced for what you get. Also, the kitchen could be better equipped with sharper knives, a sieve etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joannnes J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joannnes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die natuur en rustigheid is fantasties.

Die atmosfeer bring 'n rustigheid oor 'n mens en die ligging van huisies tussen boorde en naby die berg skep n aardse gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename, ontspanne kuier.

Die cottage was baie skoon en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sumaiyah D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumaiyah D
Gesin met klein kinders

Totally awesome.

We really enjoyed our stay at Rhodene Farm Cottages. It was nice and quiet and just what we needed for the holidays.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida L
Gesin met tieners

Vriendelike diens, pragtige omgewing, perfek vir 'n rustige wegbreek.

Liesel is fantasties! Sy het ons vriendelik ontvang, was die hele tyd voor en tydens ons kuier in kontak en altyd beskikbaar en behulpsaam. Ons het heerlik gekuier in die rustige omgewing. Dis netjies en daar is geen geraas nie. Veilige parkering. Sal definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese natuur. Stilte en rustigheid.

Netjiese akkommodasie met meer as genoeg hout verskaf. Lekker staproetes op die plaas. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louis V
Besigheidsreis

Lekker stap in die middag.

Ek het hoofsaaklik net oornag en het dit geniet om in die aande die natuur te geniet tydens sononder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenine G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenine G
Gesin met klein kinders

As jy rus nodig het dan moet jy Rhodene Farm Cottages beleef.

Jy kan gaan hike, dan gaan swem en na dit lekker braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Devan R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Devan R
Gesin met klein kinders

Great weekend break close to Cape Town

Enjoyed our stay at the farm, hosts were very accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and clean, and well laid out.

Maybe a net curtain in the bedroom window (we were in cottage 4).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Janine G
Gesin met tieners

Very peaceful and pleasant just what we needed to get away from the city.

The farm manager was fantastic. Friendly and very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steyn M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn M

Plaaskuier!

Daar is 'n fyn lyn tussen goeie diens en oorbodig te wees, verder is daar 'n groot verskil tussen verantwoordelike mense en mense wat niks omgee nie. Om hierdie dinge raak te sien verg 'n kuns wat almal nie het nie. Ons eenheid is onlangs oorgedoen en dus silwerskoon. Ruim genoeg sodat ons ses mense nie in mekaar se pad was nie. 'n Aangename naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L
Saam met vriende

Een van die netjiesste en goed ingerigte plekke waarin ek nog gebly het.

Baie goeie ligging. Baie netjies met vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Burger K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burger K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat nodig is vir 'n aangename verblyf.

Pragtige omgewing, netjiese geriewe en alles wat nodig is vir 'n aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries N
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Ondervloerse verhitting en 'n kaggel het die Ceres-koue verdryf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Andries en gesin,
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is bly dat julle met die skaaktoernooi in Ceres by ons kon bly op die plaas. Die ondervloerse verhitting en kaggels in die huisies maak 'n groot verskil met ons koue winters. Dit was lekker vir ons om ons klein stukkie paradys met julle te kon deel. Hoop om julle weer in die toekoms by ons terug te verwelkom.
Groete
Liesel, namens Ean & Glenda von Buddenbrock

Rhodene Farm Cottages
Leandri F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als was perfek!

Ons het die stilte baie geniet. Sal definitief weer gaan. Baie dankie Liesel vir jou gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Beste Leandri,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly dat julle die rustigheid en stilte van die plaas kon geniet. Ons deel graag ons klein stukkie paradys met ons gaste.

Hoop om julle weer terug te verwelkom in die toekoms.

Groete,
Liesel asook Ean en Glenda von Buddenbrock (eienaars)

Rhodene Farm Cottages
Franco L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Great diens. Vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Beste Franco,

Baie dankie vir jou besoek 'n paar naweke terug asook jou terugvoer. Ons waardeer dit baie.

Ons hoop om jou weer terug te verwelkom in die toekoms by ons klein stukkie paradys aan die voet van die Skurweberge.

Vriendelike groete,
Liesel namens Ean en Glenda von Buddenbrock

Rhodene Farm Cottages
Frances R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquillity and value for money.

At Rhodene Cottages we found absolute peace and tranquillity. Surrounded by apple and pear orchards, we watched the guinea fowl and peacocks strut their stuff happily. The cottage is rustic, but it had everything we needed, except perhaps for a ceiling fan. The staff were very welcoming and solicitous, calling ahead to make sure that we knew the way and making sure that we were settled into the cottage. We had a lovely, relaxing time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Dear Frances,
Thank you for your feedback. We are glad that you & your husband could enjoy the peace and quiet on our farm, as well as the orchards and birds. For us, it is all about sharing our little piece of paradise with our guests and for them to enjoy it. You are welcome to visit us again in future when you are planning to visit the Ceres area again. Wishing you all the best.
Kind regards,
Liesel on behalf of Ean & Glenda von Buddenbrock

Rhodene Farm Cottages
Debbie F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil, net wat ons gesoek het.

Was heerlik kon nie vir beter vra nie. Heerlik gerus en ontspan. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Debbie, baie dankie dat jy en jou man by ons kom kuier het oor Nuwejaar en is ons bly dat julle die rustigheid en stilte op ons plaas kon geniet. Dit was vir ons lekker om ons klein stukkie paradys met julle te kon deel. Dankie ook dat julle die huisie so netjies agtergelaat het. Julle is welkom om ons weer te besoek. Dalk sien ons julle in die winter en dan kan julle die huisie se kaggel en ondervloerse verhitting gebruik. Vriendelike groete, Liesel namens Ean en Glenda von Buddenbrock.

Rhodene Farm Cottages
Evelyn T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn T
Gesin met tieners

Nature at its best.

We loved the surroundings, especially the orchids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Dear Evelyn and family,

Thank you for your feedback and for choosing to stay at Rhodene Farm Cottages. We are glad that you enjoyed the beautiful surroundings and orchards on the farm. It was an honour to have shared our little piece of paradise with you and your family. You are most welcome to visit us again in future and hopefully, we have one of our bigger cottages or the farmhouse available where you can all be together as a family group.

Kind regards,
Liesel

Rhodene Farm Cottages
Marietjie H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Liesl het inligting gestuur oor die omgewing wat ons verblyf baie interessant gemaak het. Baie vriendelik ontvang deur Liesl en Glenda. 'n Wonderlike slaapplek as jy die omgewing wil verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Marietjie en Dewald dankie vir julle terugvoer. Ons is bly dat julle jul kuier by ons geniet het en dat julle die omgewing kon verken het. Hopelik het jul tyd gehad om die rustigheid van die plaas en gastehuisie te geniet. Dit was vir ons 'n voorreg om ons klein stukkie paradys met julle te kon deel. Ons sien uit daarna om julle binnekort terug te verwelkom by Rhodene.

Groete,
Glenda en Liesel

Rhodene Farm Cottages
Ray-anne C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray-anne C
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsigte, gemaklike beddens, pragtige badkamers, heerlik rustig. Dit was 'n ware fees.

Ons het dit vreeslik geniet! Glenda en Ian het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Ons was onseker oor die huisie op die werf, maar dit het glad nie gepla nie. Die uitsig, stoep en kuierplek oor die boord, weg van die werf af, maak die werf irrelevant en die fokus op die boord en die berg is alles wat ons wou hê vir die paar dae weg. Die huisie is toegerus met die nodige, gerieflik en die binnekaggel was perfek vir die ongewone, maar welkome nat en koue van middel November.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Beste Lydia,

Baie dankie vir julle kuier op 13 en 14 Nov 2017. Ons is bly dat julle jul kuier geniet het en dat die kaggel gehelp het met die koue weer veral die nat voete! Gaste geniet altyd die pragtige uitsigte van die boorde en die Skurweberge en ons is bly dat ons ons klein stukkie paradys met julle kon gedeel het. Ons hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom by Rhodene.

Vriendelike groete,
Liesel namens Ean en Glenda von Buddenbrock

Rhodene Farm Cottages
Sharyn D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharyn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay.

We had a lovely stay - the cottage was neat and clean, with all facilities as promised. The farm itself is lovely with beautiful walks. The hostess Glenda was really helpful, and then gave us complete privacy. I would definitely go visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlik gebly.

Het so lekker gebly - die kothuis was netjies en skoon met al die geriewe soos belowe. Die plaas self is pragtig waar mens kan gaan stap. Gasvrou Glenda was baie hulpvaardig en het ons al ons privaatheid gegee. Sal beslis weer gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen R
Gesin met tieners

Lovely situated amongst the fruit trees and mountains.

It was lovely to walk amongst the peacocks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tommie V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tommie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en die plaasmense is baie vriendelik.

Baie mooi omgewing, die akkommodasie is uitstekend en die mense is vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanie F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazingly peaceful.

Skoon, netjies, rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Joanie, baie dankie dat jy en jou man by ons gekuier het in Julie. Ons hoop die koningsgrootte bed in die hoofslaapkamer was gemaklik vir jou man. Ons is bly dat julle die verblyf, asook ons mooi en rustige plaas omgewing geniet het en dat ons, ons klein stukkie paradys met julle kon gedeel het. Ons hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom by Rhodene. Vriendelike groete, Ean & Glenda von Buddenbrock.

Rhodene Farm Cottages
Jurg En Issie B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurg En Issie B
Gesin met klein kinders

Lekker rustige plaas verblyf in 'n mooi omgewing.

Gerieflike eenhede met lekker vars perskes op aankoms. Liesl, die gasvrou, is baie vriendelik en hulpvaardig. Die eenhede is netjies met alles wat jy nodig het tydens kort verblyf. Die swembad bied lafenis op die warm dae, maar die grasperk en tuine rondom kort bietjie liefde en aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Neil, gesin en vriende, dankie vir die terugvoering oor julle verblyf tydens die Nuwe jaar naweek by Rhodene. Ons is bly julle kon die perskes geniet en hopelik kon julle dit nog verder geniet met die res van julle vakansie by die see. Ons is bly ons kon ons stukkie paradys met julle deel en dat julle met die erge somer hitte die swembad as lafenis kon geniet. Somer is ons droë seisoen, geen reën, hier in die Kaap en is ons tuine en grasperke maar droog en moet ons ook spaarsamig werk met die water. Die wintertyd is ons eintlike reëntyd en dan lyk ons tuine en grasperke mooi groen, veral in die lente met al die bloeisels. Ons hoop om julle binnekort terug te verwelkom. Vriendelike groete, Ean, Glenda von Buddenbrock en Liesel

Rhodene Farm Cottages
Tessa S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n lieflike plaas en baie vir my as fotograaf om af te neem, eienaars is pragtige mense.

Regtige 'n pragtige plaas en lekker rustige atmosfeer. Die eienaars gaan uit hul pad uit om mens tuis te laat voel. Ook is die plaas lekker sentraal om na verskeie ander bestemmings te gaan loer. Beveel dit gerus aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Tessa, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly dat julle jul 6 nag verblyf oor Kersfees 2016 by ons geniet het. Dit was vir ons aangenaam om julle te ontmoet. Ons is bly dat jy die geleentheid gehad het om fotos te kon neem en dat julle ook die rustige plaas atmosfeer kon geniet. Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom op Rhodene. Vriendelike groete, Ean & Glenda von Buddenbrock.

Rhodene Farm Cottages
David N - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ingerig, ondervloerse verhitting heerlik met koue, baie mooi omgewing.

Kan hierdie verblyf aanbeveel vir natuurliefhebbers en aangename wegbreek, baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

David, baie dankie dat julle by ons oorgebly het vir 2 nagte op pad na Houtbaai.
Ons is bly dat julle die verblyf en die mooi plaas omgewing geniet het en dat ons, ons klein stukkie paradys met julle kon gedeel het. Ons hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom by Rhodene. Vriendelike groete, Ean & Glenda von Buddenbrock en Liesel.

Rhodene Farm Cottages
Gustav P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gustav P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plaas, lekker rustig.

Lekker kaggel. Mooi uitsig vanaf Peacock Perch. Mooi staproete. Vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna M
Gesin met tieners

Dit was wonderlik om so naby die natuur te wees en in 'n goeie toegeruste eenheid.

My verblyf was alles wat ek verlang het. Knus in die natuurskoon. Voor die kaggel tot laat. Niemand om te pla of geraas nie. En baie veilige staproete teen die berg gehad vir die hele gesin. Baie dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie Johanna en gesin dat julle by ons kom kuier het aan die begin van Junie. Ons is bly julle het die rustigheid en natuurskoon geniet en deel ons graag ons klein stukkie paradys met ons gaste.
Ons sien uit daarna om julle binnekort terug te verwelkom by Rhodene.
Vriendelike groete,
Ean & Glenda von Buddenbrock en Liesel.

Rhodene Farm Cottages
Annelie V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V

Wat 'n voorreg om in die rustigheid van die omgewing tuis te voel!

Dankie vir 'n baie goed toegeruste huis. Ongelooflike ruimte en rustigheid. Verseker 'n plek om rus vir jou siel te vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Annelie, dit was aangenaam om jou en jou familie hier by ons te kon laat bly vir die langnaweek van 29 April tot 02 Mei 2016. Ons is bly dat julle al die pad vanaf Namibië gery het om saam met julle kinders, vanuit Kaapstad, hier by ons te kom kuier. Ons deel graag ons "klein stukkie paradys" met ons gaste en is ons bly julle het ook die rustigheid geniet.
Ons hoop om julle gou weer hier by ons terug te verwelkom. Vriendelike groete, Ean & Glenda von Buddenbrock en Liesel

Rhodene Farm Cottages
Adri P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en ontspannend.

Ons kon lekker rondstap op die plaas en lekker braai by die kothuis. Lekker rustige plek om weg te breek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodene Farm Cottages se terugvoer

Adri en Hendrik dit was lekker om julle by Rhodene te ontvang. Ons is bly dat julle ons gekies het vir julle kort wegbreek van die stad. Dankie dat julle sulke aangename gaste is en dat ons so lekker kon gesels het.
Ons hoop om julle weer binnekort hier terug te verwelkom.
Vriendelike groete, Liesel - namens Ean

Rhodene Farm Cottages
Antony H - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antony H
Besigheidsreis

Basic accommodation clean and good value.

The owners were very helpful and once the under floor heating kicked in, the place was a warm little nest on freezing cold nights. Everything you needed was there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Myrna V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Myrna V
Gesin met klein kinders

Die huisie was baie netjies en het alles in gehad wat 'n mens benodig vir 'n naweek.

Dit was baie lekker. Dit uitsig was baie mooi en die verblyf baie lekker. Kon lekker op die plaas rond loop en in die aande het jy geluister na paddas, krieke en aand diertjies. Kon lekker sterretjies kyk en lekker buite by die vuur sit. Ons kind het lekker in die dam se modder gespeel. Hy en sy pa het ook lekker probeer vis vang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Omgewing is mooi.

Rustige plaasatmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan P
Gesin met klein kinders

Het 6 nagte oorgeslaap en omgewing geniet.

Rustig tussen die peerboorde met die reuk van nat blare en die geroep van die poue. Die sagste water en die vriendelikste mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Callie P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Callie P
Gesin met klein kinders

Rustige area tussen twee dorpe.

Rustige verblyf en maklike toegang tot omliggende areas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize P - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie baie goed en netjies.

Masjinerie in die nabyheid was baie steurend (Vrydag).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa C - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek na die stilte van 'n plaas-omgewing.

Kothuis baie goed toegerus met alles wat nodig is vir selfsorg-verblyf. Omgewing en ligging pragtig. Hartlike ontvangs en vriendelike diens van Liesel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelm B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wilhelm B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met vriendelike en hulpvaardige mense.

Sal enige dag weer daar saam met vriende wil gaan kuier om meer omtrent die plaas te leer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James & Emmerentia & Karin C - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James & Emmerentia & Karin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon nie vir meer rustigheid gevra het nie.

Baie hartlike ontvangs deur Liesel wat ons sommer uit die staanspoor tuis en welkom laat voel het. Die kothuis is pragtig skoon, netjies en baie gemaklik toegerus met als wat moontlik nodig mag wees. Rhodene word verseker vir familie en vriende aanbeveel. Pragtige en rustige omgewing én vriendelike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tetsuya T - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tetsuya T

A great place to stay.

Rhodene was a great, restful place to stay for a solo weekend getaway to unwind and clear the head. Would definitely recommend Rhodene Cottages and TravelGround.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewaldt S - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewaldt S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A must for any city dweller wanting to rejuvinate and relax

The tranquil surroundings with its peace and quiet really does do wonders in bringing calmness and relaxation to oneâ??s sole. We had thoroughly enjoyed our stay and was saddened when the time for departure had come, time here went far too quickly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael S - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S
Gesin met klein kinders

A lovely place to relax with the family.

Very nice accommodation, friendly and helpful staff. Nice walks through the pear farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rayvan M - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rayvan M
Gesin met tieners

It was nice to stay here

It was nice to stay here and I would like to come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable stay

Five star cottage, in a five star location, with five star hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie P - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie P
Gesin met tieners

Great

Everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 305
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 305
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 305
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cascade-weg, Rhodene Farm, Prince Alfred's Hamlet, 6840, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1M2Y3NTNkLWI0NDEtNDM1Ny04MzQ5LTU4ZjljZWJjMjFiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 305 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 Cascade Road Rhodene Farm 6840 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.29974009102 19.299974441529