LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rhodes Cottages - Amber Cottage | LekkeSlaap
+15

Rhodes Cottages - Amber Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sauerstraat 66, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 160 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Rhodes Cottages - Amber Cottage is ’n elegante ou selfsorghuis in die bekoorlike dorpie Rhodes in die Suidelike Drakensberge.

Die huis is smaakvol versier met antieke meubels en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer en tweede kamer het elk ’n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer word gedeel en het ’n Victoriaanse bad, wasbak en toilet.

Die sonderlinge kombuisie is goed toegerus met ’n yskas, stoof en mikrogolf. Die knus sitarea het ’n houtstoof wat die huis warm hou in die winter. Parkeerplek is beskikbaar voor die huis.

Die perseel is stapafstand vanaf ’n paar plaaslike restaurante en dis naby die Bellrivier waar gaste kan tjoepry of visvang.

Slaapplek

’n Bespreking by Rhodes Cottages - Amber Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Sauerstraat 66, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rhodes Oos-Kaap
Vanaf R2 160
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 160
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sauerstraat 66, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbCFXEQoWOvl8cIt6G8NGQlEU1cOqnvTkHiuFWuvtA8bZavS2uS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 160  per nag (vir 6 persone) 66 Sauer Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.794778139038 27.963356962197
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!