LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rhodes Cottages - Mascot | LekkeSlaap
+7

Rhodes Cottages - Mascot

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mullerstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 650 per nag (vir 11 persone)

Beskrywing

Rhodes Cottages - Mascot is 'n selfsorgkothuis in die klein en prentjiemooi dorpie Rhodes. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n stil wegbreek in die berge, weg van die stadslewe.

Rhodes Cottages - Mascot beskik oor 5 slaapkamers en 1 badkamer. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is goed toegerus om etes in voor te berei. Die sitkamer is gerieflik en het 'n koolstoof vir hitte in die koue wintermaande.

Daar is parkeerplek vir voertuie op die perseel. Die huis is naby die gewilde Bellrivier en plaaslike restaurante in die dorp. Gaste kan gereelde sneeu in die winter geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Rhodes Cottages - Mascot sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Rhodes Cottages - Mascot
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Mullerstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rhodes Cottages - Mascot het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rhodes Oos-Kaap
Vanaf R4 650
per nag (vir 11 persone)
Vanaf R4 650
per nag (vir 11 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mullerstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3NTc0MTM5LTg1YWUtNGY4Ny05NWNlLTBhZGE1MTJiZjYxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 650  per nag (vir 11 persone) 2 5 1 5 Muller Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 09:00 -30.796285405423 27.962725013494
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!