Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Richards Bay Caravan Park

Kampeer/karavaan

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Richards Bay Caravan Park
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.8/5
Riaan D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Gesin met tieners

Baie rustig en netjies.

Goeie plek. Sal weer daar kamp as die geleentheid opduik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lé-may V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Lé-may V

Rustigste wegbreek nog!

Staff was vriendelik van dag 1 af, dis netjies, skoon en rustig. Geen harde musiek word gespeel nie. So sal beslis Richards Bay Caravan Park aanbeveel vir enige iemand wat net die natuur en see wil hoor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vaughan J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vaughan J
Enkelreisiger

Enjoyed my stay.

Lovely camp site, but a bit too busy and commercial for my requirements. Very helpful and friendly staff, a special thank you to Michelle and Juan for their help and service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rejeanne S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rejeanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic, staff went out of their way to accommodate me with my pet. Absolutely fantastic vibe and amazing staff.

An amazing outdoor experience, both bush vibe and the ocean close by. You can hear the waves crashing and all animals chirping as you fall asleep. Best of both worlds at this location!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties, personeel het uit hul pad gegaan om my te akkommodeer met my troeteldier. Absoluut fantastiese atmosfeer en ongelooflike personeel.

'n Fantastiese buitelug-ervaring, beide bos en die see naby. Jy kan die golwe hoor en al die diere huil as jy aan die slaap raak. Die beste van albei wêrelde op hierdie plek!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil.

Staanplekke word baie mooi in stand gehou en gereeld gediens nie. Nie gesukkel met ape nie alhoewel jy maar moet toemaak en wegbêre as jy uitgaan. Voëllewe is volop met baie spesies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsmarie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsmarie V
Gesin met klein kinders

Heerlik met vriendelike diens. Veilig vir kinders.

Het heerlik gebly en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica E
Gesin met tieners

Fantasties.

Oord in puik kondisie. Vriendelike diens. sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley E
Saam met vriende

Amazing.

Our stay was amazing, we did have a bit of a monkey problem but were warned beforehand at reception. The overall stay was perfect. The staff were very friendly and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R556
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R556
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R556
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1488 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Krewelkring- en Hibberdlaan., Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACoEW2lYYFcgEvn0R7JqgX1T50FOm1boPg1WK5V2NeIZp04HiQr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R556 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Corner of Krewelkring and Hibberd Avenue Meer-en-See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -28.790318185322 32.098642503701