LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Richmond Booktown Lodge | LekkeSlaap
+14

Richmond Booktown Lodge

4 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Loopstraat en Springstraat, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Richmond Booktown Lodge bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is gerieflik naby die N1 en verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.

Verblyf is beskikbaar in 5 gerieflike kamers. Daar is 2 kamers met slaapplek vir 3 elk, en 3 kamers met slaapplek vir 4 elk wat dit ideaal maak vir gesinne wat op soek is na 'n oornagstop.

Elke kamer het 'n yskas en 'n mikrogolf. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe.

Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel agter 'n elektriese hek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Richmond Booktown Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • H/v Loopstraat en Springstraat, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Gaste dink Richmond Booktown Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Loopstraat en Springstraat, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2mBlUERymX0eNXnXb8cOVLnj0qYqyoz28v8qxT8zTkgANeMWR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 Corner of Loop Street and Spring Street Richmond 7090 Noord-Kaap 086 999 0018 16:00-22:00 10:00 -31.413345871012 23.949014469981
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!