Richtershuyz Lifestyle Guest House
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mackenziestraat 375, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 453 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Richtershuyz is 'n luukse gastehuis in die hartjie van Pretoria se mees gesogte woonbuurt, Brooklyn. Dit maak voorsiening vir gaste wat gesteld is op privaatheid en op soek is na al die moderne geriewe wat lewe gerieflik maak.
Verblyf word in 5 standaardkamers, 'n Superior-kamer en Executive-kamer aangebied. Elke kamer is stylvol gemeubileer en beskik oor lugversorging, verwarmers, 'n TV met DStv, 'n Nespresso-masjien, gratis peuselhappies in die kamer en WiFi.
Daar is 'n ontbytarea, sitkamer, konferensie- en sakegeriewe op die perseel. Veilige parkeerplek en 'n motorwasdiens is beskikbaar.
Richtershuyz Lifestyle Guest House is gerieflik geleë in die middel van die Jakaranda-stad, naby ambassades. universiteite, die sakekern en Pretoria se mees gewilde inkopiesentrums.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Ligging
- Mackenziestraat 375, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Richtershuyz Lifestyle Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Brooklyn Pretoria SSB Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mackenziestraat 375, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom