Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ridge Road Estate

Windmill Cottage
Vanaf
Vanaf R3 600
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Windmill Cottage het 'n Karoo-styl en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook braaigeriewe en ’n swembad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- 'n Maksimum van 3 troeteldiere is welkom teen ekstra koste en indien daar vooraf reëlings getref is.
- Let asb. dat kinders onder 6 jaar nie toegelaat word nie.
- Dele van die verblyf word met trappe bereik en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms aangesien dit kan verander weens onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Country House
Vanaf
Vanaf R8 400
per eenheid
  • Plek vir 12 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Country House strek oor 'n paar verdiepings en is 'n bekroonde plaashuis in 'n Franse styl wat slaapplek aan 12 gaste bied. Dit beskik oor 6 slaapkamers, 5 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed waarvan 4 op versoek in enkelbeddens omskep kan word. Twee van die slaapkamers het en suite-storte en die derde kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die vierde en vyfde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort en die sesde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en stoomkamer. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Gaste kan in die sitarea ontspan waar 'n TV is met sekere DStv-kanale. Braaigeriewe en 'n natuurlike rotspoel is beskikbaar vir gaste se gebruik.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- 'n Maksimum van 3 troeteldiere is welkom teen ekstra koste en indien daar vooraf reëlings getref is.
- Let asb. dat kinders onder 6 jaar nie toegelaat word nie.
- Dele van die verblyf word met trappe bereik en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms aangesien dit kan verander weens onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R711, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwRUVvyxklVatoTkiOfTx9AaulohV2aILWEyxLPgciPm2nBPuO5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 Off the R711 Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.585563947224 28.401857631947
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem