Ridgemor Villa Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Firgrove-pad R102, Somerset-Wes, 7200, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 695 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ridgemor Villa Guest House bied B&B-verblyf en is buite Somerset-Wes geleë. Hierdie gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby die Kaapse Wynlande en ander besienswaardighede.
Verblyf word aangebied in 8 smaakvolle slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbel- of koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Boonop het die Wittebrood-suite ook 'n bederfbad.
Ander kamergeriewe sluit lugversorging, 'n platskerm-TV, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, kluis en 'n en suite-badkamer.
Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike sitkamer, 'n swembad en 'n Jacuzzi vir gaste se gebruik. Daar is veilige parkeerplek beskikbaar.
Ridgemor Villa Guest House is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende wynlande, winkelsentrums, kroeë, restaurante en natuurreservate kan verken.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Firgrove-pad R102, Somerset-Wes, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Ridgemor Villa Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Firgrove-pad R102, Somerset-Wes, 7200, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18