Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ridgeworth Boutique Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Greenway-rylaan 5, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ridgeworth Boutique Guesthouse is 'n spoggerige gastehuis in Ridgeworth, 'n vreedsame woonbuurt in Bellville. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié gastehuis bied privaat, ruim, luukse kamers en suites wat vernoem is na halfedelstene en ontwerp is vir aangename verblyf. Tydens kragonderbrekings voorsien sonkrag elektrisiteit aan die verblyf.

Verblyf word in 8 suites en verskeie kamers gebued. Dit sluit 2 standaardkamers, luukse kamers, 3 Superior-suites en 1 Executive-wittebroodsuite in. Al die kamers het en suite-badkamers met storte en daar is 'n luukse hoekbad in die wittebrood-suite. Elke suite is toegerus met lugversorging, 'n platskerm-TV met sy eie DStv-dekodeerder, gratis WiFi, digitale kluis, haardroër, en persoonlike geriewe. Die skoon, wit perkallinne en sagte handdoeke is van uitstaande gehalte.

Soggens word 'n heerlike ontbyt in die elegante eetarea met sy uitsig oor die tuin en swembad voorgesit. 'n A la carte-spyskaart is beskikbaar vir kerslig-aandetes.

Die Superior-suites is met kombuisies toegerus en dit is ideaal vir billike kort- en langtermynverblyf.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Ridgeworth Boutique Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Greenway-rylaan 5, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ridgeworth Boutique Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Greenway-rylaan 5, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dffbfa3f884e9afbab2733ecacd7d729906093f41e36eff8395885d242f224496eea3b0a0e2e79dd636e84f1d2d9c1206e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 5 Greenway Drive Ridgeworth 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.87297 18.64507