Matjiesfontein Akkommodasie by Rietfontein Private Nature Reserve | LekkeSlaap
+34
+34

Rietfontein Private Nature Reserve

  • Vanaf R760 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein Reserve, Matjiesfontein, 6901, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rietfontein Privaat Natuurreservaat is in die historiese Matjesfontein-distrik geleë. Rietfontein is 'n 4000 hektaar bergagtige reservaat op die ou Kaap na Kaïro Wapad en dis 'n ideale wegbreekplek vir Kapenaars. Kom en geniet 'n paar dae in die sonderlinge, pragtige Karoo.

Rietfontein bied akkommodasie in 4 tweeslaapkamerkothuise met pragtige uitsigte op die omliggende berge. Hier kan gaste die gejaag van die alledaagse lewe ontsnap. Elke kothuis is individueel ingerig met die ouwêreldse styl van die omliggende, historiese area, maar met al die moderne geriewe om jou gemak te verseker. Met dubbel- of 2-enkelbedkamers is die kothuise toegerus met alles wat jy benodig vir 'n gerieflike selfsorgvakansie. Daar is ook braaigeriewe by elke kothuis.

Al die ongelooflike fauna en flora op Rietfontein het gesorg dat ons Karooplaas Privaat Natuurreservaat-status verwerf het.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 37 resensies vir Rietfontein Private Nature Reserve
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Rietfontein Reserve, Matjiesfontein, 6901, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rietfontein Private Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein Reserve, Matjiesfontein, 6901, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5OGJiYjJmLTE4ZWMtNGM3Yy1hNzQxLWNjYWIwZDJlNTljNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R760  per nag (vir 2 persone) 37 5 1 5 Rietfontein Reserve Matjiesfontein 6901 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.231105556114 20.587687492225
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za