Rietjiesbos B&B
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bourkestraat 120, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Rietjiesbos B&B bied gerieflike B&B-verblyf in 'n Karoohuis wat pragtig opgeknap is en in 'n ontwerperstuin in die rustige dorpie Graaff-Reinet geleë is.
Verblyf word aangebied in 6 smaakvol versierde en suite-slaapkamers. 5 van die kamers het koningingrootte-beddens. Een van die kamers het 2 enkelbeddens en is geskik vir
selfsorgverblyf. Die kamers het lugversorging, TV's met sekere DStv-kanale, yskaste, haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe en hul eie privaat ingange. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan soggens smul aan 'n volledige Engelse ontbyt teen 'n bykomende tarief van R60 per persoon (Maandae tot Saterdae). Gaste het toegang tot braaigeriewe en parkeerplek van die straat af. Daar is ook 'n kluis by ontvangs beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Bourkestraat 120, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Rietjiesbos B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Cacadu-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bourkestraat 120, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom