Rietjiesbos B&B
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 111 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jannie Z - Dec 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jannie Z
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uitstekende skoon verblyf en aangename eienaars.
Baie oorgeslaap in die omgewing in die verlede. Eerste keer hier en gaan elke keer terugkom.
Eugene R - Nov 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Eugene R
Besigheidsreis
Vriendelik en uitstekende diens.
Great dorp en uitstekende diens.
Friendly and excellent service .
Great town and excellent service.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Lize K - Nov 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Lize K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Silwerskoon, baie gerieflike bed, baie netjiese badkamer, dekor lyk soos iets uit 'n Idees-tydskrif.
Ons gasvrou het ons hartlik ontvang en was baie behulpsaam. Die terrein is netjies en mooi versorg en die waterwys tuin het ten spyte van die erge droogte lafenis gebied. Veilige parkering binne. Ons kamer was skoon, netjies en van alle moontlike geriewe voorsien. Die dekor was karaktervol en en het 'n huislike atmosfeer geskep. Ons ontbyt was keurig, smaaklik en goeie waarde vir geld. Die diens was flink en vriendelik. Ons sal beslis graag weer daar tuisgaan.
Veronica P - Nov 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Veronica P
Besigheidsreis
Baie stil, skoon en aangenaam.
Baie stil, skoon en vriendelike gastehuis.
Marilize C - Oct 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marilize C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Pragtige kamers, smaakvol versier en perfekte ligging in Graaff-Reinet. Ons kom met liefde terug.
Rietjiesbos gastehuis se kamer was smaakvol versier en ideaal vir oornag verblyf op pad na Hermanus. Die bad is lieflik groot en die lugversorging het seker gemaak dat die hitte ons nie pla nie! Wat 'n lieflike plekkie om te besoek!
Antoinette K - Oct 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Antoinette K
Saam met vriende
Ligging is uitstekend en dekor vars en landelik.
Ek het saam met 'n vriendin gereis en ware plattelandse vriendelikheid by die gasvrou en haar man ervaar. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die eenheid was skoon en netjies. Beddegoed was pragtig skoon, wit en crisp. Hulle het ook koffie, tee, melk en beskuit voorsien. Ek sal definitief weer hier oornag.
Ellie V - Oct 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ellie V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Wonderlike netjiese plek met fantastiese gasheer en gasvrou.
Pragtige, netjiese eenheid met wonderlike gasvrye eienaars. Plek baie veilig en ontbyt uit die boonste rakke.
Rian J - Oct 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Rian J
Saam met eggenoot/lewensmaat
Nie te sleg nie.
Die mense by Rietjiesbos B&B is werklik aangenaam.
John F - Aug 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
John F
Saam met eggenoot/lewensmaat
Fantasties.
Heerlik, skoon en gemaklik met gasvrye gashere.
Fantastic.
Lovely, clean and comfortable with hospitable hosts.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Veronica P - Aug 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Veronica P
Besigheidsreis
Baie aangenaam.
Baie aangename verblyf, netjies en skoon.
Braham C - Aug 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Braham C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ruim en silwerskoon.
Heerlik gebly. Baie ruim en gerieflik. Silwerskoon. Goeie beddegoed. Sal weer daar bly. Valerie en haar man baie gasvry.
Anton B - Aug 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Anton B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie netjies en smaakvol.
Al verskeie kere by Rietjiesbos oornag. Altyd skoon, netjies en smaakvol. Gerieflike verblyf met ‘n goeie en veilige ligging in Graaff-Reinet. Ontbyt by Rietjiesbos altyd baie lekker. Vriendelike diens.
Vanessa M - Jul 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Vanessa M
Gesin met tieners
Ideaal vir dié wat die dorp en die omliggende area wil verken.
Wonderlike blyplek! Die ontbyt is uitstekende waarde vir geld. Valerie is 'n lieflike gasheer - stil en beskeie. Ons het niks gekort nie! Dankie, Rietjiesbos. Ons het regtig die verblyf geniet.
Ideal for those wanting to explore the town and its surrounds.
Wonderful stay! Breakfast is great value for money. Valerie is a lovely host - quiet and unassuming. We wanted for nothing! Thank you Rietjiesbos, we thoroughly enjoyed our stay.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Deon R - May 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Deon R
Saam met eggenoot/lewensmaat
'n Heerlike oornag B&B.
Die kamer was baie goed ingerig en het genoeg spasie gehad. Goeie ligging en mooi stoep.
Ernes W - May 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ernes W
Saam met eggenoot/lewensmaat
Wonderlik.
Baie lekker oorgebly en die mense is wonderlik.
Chris K - May 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Chris K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Pragtige dekor, skoon en netjies met 'n rustige atmosfeer.
Baie gerieflike plek of te oornag in Graaff-Reinet, indien nie die beste nie! Sommer dadelik tuis gevoel in die Duifie kamer en heerlik geslaap. Daar was vars melk vir koffie en 'n lekker stoep om dit te geniet. Puik!
Koos B - Apr 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Koos B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Plattelandse rustigheid op sy beste.
Ons was baie vriendelik ontvang met aankoms. Ons was verder ook ingelig van naby geleë eetplekke. Ons het wel die aand by een gaan eet en dit was voortreflik. Die kamer was gereed vir ons met aankoms. Dit was ruim en uiters netjies. Daar was ook noodsaaklike ekstras soos 'n haardroër in die kamer. Die Wi Fi en 'n groot verskeidenheid televisiekanale was n bykomende bederf. Die omgewing was uiters rustig en parkering veilig. Ons sal beslis weer daar oornag en dit ten sterkste aanbeveel.
Nella (ronel) B - Apr 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Nella (ronel) B
Saam met vriende
Netjies en pragtig. Heerlike rustigheid met lekker ontbyt.
'n Juweel en oorslaap wat heerlik was. Naby restaurante en maklik om te kry.
Carien G - Apr 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Carien G
Saam met eggenoot/lewensmaat
'n Heerlike ervaring met uitstekende diens. Sterk aan te beveel!
Van die aanvang tot vertrek by Rietjiesbos was alles uiters professioneel. Die kamers is smaakvol gemeubileer. Valerie was uiters hulpvaardig. Ons sal definitief weer daar bly sou ons in daardie omgewing kom.
Sonja B - Mar 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sonja B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Heerlik.
Ons sal Rietjiebos enige tyd aanbeveel vir reisigers.
Susan B - Mar 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Susan B
Gesin met tieners
Fantasties.
Was baie vriendelik. Het kort-kort gevra hoe ver ons op die pad was.
Anna V - Mar 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Anna V
Enkelreisiger
Gasvrye diens, dankie.
Beslis goeie waarde vir geld.
Toni N - Mar 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Toni N
Besigheidsreis
Recommended to all travellers.
Lovely overnight accommodation.
Matt R - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Matt R
Saam met eggenoot/lewensmaat
A wonderful B&B. A true gem in Graaff-Reinet.
I could not recommend the Rietjiesbos B&B any higher. My girlfriend and I were blown away by the decor of our room and bathroom, the facilities available (DStv, Wi-Fi) and the friendliness and professionalism of management. If you are staying in Graaff-Reinet, go to the Rietjiesbos B&B!
Cecile R - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Cecile R
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie lekker.
Die enigste gastehuis wat alles reg was. Badkamer lekker groot en die enigste stort met 'n handstort om hare te was. Die enigste plek waar ons weer KykNet kon kyk.
Aimee M - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Aimee M
Gesin met klein kinders
What a lovely stay over, pity we didn't book an extra night.
Beautiful accommodation, absolutely loved our stay!
Janine V - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Janine V
Gesin met tieners
Rus vir die siel.
Ek het 'n gidshond. Was baie bly dat hulle ons geakkommodeer het. Die mooiste meubels in die kamers, baie netjies en met moeite versier.
Neil V - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Neil V
Pragtige plek en hou van die argitektuur en binnenshuisversiering!
Sal graag weer hier bly. Skoon, netjies en baie mooi. Stapafstand van restaurante. Gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam.
Brian S - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Brian S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Lieflik. Mense vriendelik en kamers met goeie beddens en beddegoed.
Sal vir enige mense aanbeveel. Daar is so baie dinge om te sien in Graaff-Reinet ek sal volgende keer langer bly by Rietjiesbos en alles wat daar is besoek.
Heinrich P - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Heinrich P
Saam met eggenoot/lewensmaat
Wonderlike plek. Sal vir seker weer daar oorslaap.
Sal vir seker weer hier oorslaap. Vriendelike diens en baie mooi kamers.
Paul K - Nov 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Paul K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Puik.
Dit is baie netjies alles is reg. Valerie laat ;n mens dadelik tuis voel en is vriendelik en behulpsaam. Ek kan dit vir enige iemand aanbeveel. Absoluut puik.
Kobus N - Nov 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Kobus N
Saam met eggenoot/lewensmaat
Goeie keuse vir netjiese, veilige verblyf op Graaff-Reinet.
Ons kamer was netjies en die bed baie gemaklik. Daar is 'n pragtige tuin in die binnehof. Ongelukkig is die kamermure nie baie klankdig nie. Ons bure was nie lawaaierig nie, maar dit kan lol indien 'n mens dit ongelukkig tref. Valerie is 'n vriendelike, behulpsame gasvrou. Indien dit vir reisigers belangrik is, moet hulle daarop let dat ontbyt nie op Sondagoggende by Rietjiesbos aangebied word nie. Vra vir Valerie aanduidings van restaurante wat dit wél Sondae aanbied.
Valerie se Terugvoer
Baie dankie Lydia dat jy tyd geneem het om vir ons 'n mooi terugvoering te gee.
Net ter inligting vir toekomstige gaste, ons bied nie 'n aansit ontbyt aan op 'n Sondag nie, maar soos ons op die Lekkeslaap tuiste aandui, wel 'n ontbytmandjie wat in die kamer of as wegneemontbyt of as piekniekontbyt by die Vallei van Verlatenheid geniet kan word.
Alles van die mooiste vir julle.
Rietjiesbos B&B
Ronell V - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ronell V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie mooi en aangenaam.
Vriendelike diens. Goeie matras. Lekker geslaap. Goeie stort. Veilig. Behulpsame gasvrou. Heerlike ontbyt. Old world charm.
Andries V - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Andries V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Authentic Victorian location.
A very warm welcome in an authentic Victorian location.
Marina M - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marina M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Wonderlike verrassing!
Graaff-Reinet was ‘n wonderlike oornagstop! Ons het die kort tydjie daar baie geniet.
Yvette P - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Yvette P
Gesin met klein kinders
Value for money.
Finger licking good breakfast, fluffy white towels, crisp white linen and I really loved the garden! I am definitely coming again.
Cd H - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Cd H
Saam met vriende
Fantasties.
Puik diens en 'n pragtige plek. 'n Moet vir groepe of enkelreisigers ook.
Lorettha W - Aug 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Lorettha W
Saam met eggenoot/lewensmaat
'n Aangename ervaring.
Ons is vriendelik ontvang, alles was pragtig en netjies in die kamers. Die heerlikste kussings! Rustige omgewing, voertuie veilig en heerlike ontbyt.
Petrie S - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Petrie S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie vriendelike mense en wonderlike verblyf!
Die kamers is baie netjies en mooi ingerig. Alles wat jy nodig het. Ons is baie vriendelik ontvang en bedien. Die ontbyt was ook heerlik gewees! Rietjiesbos is hoog aanbeveel as 'n plek om oor te bly!
Cobus D - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Cobus D
Gesin met tieners
Wat 'n heerlike verblyf ervaring!
Perfekte ligging, stapafstand na alle besienswaardigehede, baie veillig, stil en aan al ons behoeftes voldoen. Daar is net geen plaasvervanger vir persoonlike aandag, en dit kry jy hier!
Fransie R - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Fransie R
Gesin met klein kinders
Asemrowend.
Skoon, netjiese plekkie. Baie stil en rustig. Die gasvrou het ons tuis laat voel en baie behulpsaam gewees. Sal dit enige tyd aanbeveel na 'n lang reis op die pad.
Monique D - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Monique D
Gesin met klein kinders
Fantastiese oornag verblyf.
Vir hierdie plek sal ek sommer 6 sterre gee as ek kon! Die mense is so vriendelik en gasvry! Die kamers is pragtig, ons het baie lekker geslaap. En hulle het baie moeite gedoen om ons sommer ekstra welkom te laat voel deur vir ons 'n bottel wyn te gee! Sal beslis weer daar oorbly!
Dirk H - Feb 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dirk H
Saam met eggenoot/lewensmaat
Wonderlike ervaring.
Die kamers is ruim en met smaak versier. Die ligging is sentraal en kan loop na naaste winkel. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Ons het 'n wonderlike oornag by Rietjiesbos B&B gehad en beveel die gastehuis aan.
Jonathan M - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jonathan M
Gesin met klein kinders
Friendly and warm - fantastic!
Beautiful facilities, great feel and neat and clean. Owners were friendly and helpful and you were made to feel special. Would definitely stay again if opportunity arises.
Peter V - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Peter V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Rustige Rietjiesbos gee waarde vir geld.
Puik diens met skoon en veilige fasiliteite in 'n baie goeie ligging maak Rietjiesbos 'n goeie keuse as oornagfasiliteit. Valerie het ons hartlik ontvang en baie gou selfs gehelp om redelik laat nog 'n bespreking by 'n lekker restaurant te bekom.
Marika V - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marika V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Wonderlik, eenvoudig en mooi - perfek vir oornag.
Ons verblyf by Rietjiebos B&B was wonderlik. Dit is eenvoudig en mooi uitgelê, perfek vir oornag. Al die geriewe is skoon en daar is veilige parkering vir jou voertuig - hulle ontbyt was ook heerlik. Valerie en die res van haar personeel is ook baie vriendelik en behulpsaam.
Elize C - Dec 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elize C
Saam met vriende
Ons het baie tuis gevoel en het heerlik gerus.
Die ontbyt was heerlik, en goed voorberei. Ons het navraag gedoen oor die matras in ons kamer, want ons het nog nooit op so 'n lekker bed geslaap nie.
Dawie K - Dec 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dawie K
Gesin met tieners
Gekry wat ek verwag het en meer.
Is vriendelik ontvang en het baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel.
Valerie se Terugvoer
Baie dankie vir die resensie Dawie, dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer.
Rietjiesbos B&B
Ulrike C - Nov 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ulrike C
Gesin met klein kinders
Verblyf was wonderlik en skoon en netjies.
Rietjiesbos sal ons definitief weer sien en ons het ons verblyf vreeslik geniet.
Valerie se Terugvoer
Goeiedag Ulrike,
Baie dankie vir die resensie, dit was 'n plesier om julle hier by ons te kon akkommodeer. Sal julle graag in die toekoms weer wil akkommodeer.
Rietjiesbos B&B
Valerie H - Nov 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Valerie H
Saam met eggenoot/lewensmaat
Altyd plesier om hier te oornag.
Rietjiesbos is ons eerste keuse om te oornag. Die kamers is uiters skoon en netjies. Alles is daar wat ons benodig. Met die yskas in die kamers is dit nou nog beter. Baie dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid.
Valerie se Terugvoer
Goeiemôre Valerie
Baie dankie vir julle mooi woorde, dit was altyd 'n plesier om julle te ontvang.
Rietjiesbos B&B
Petro V - Nov 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Petro V
Gesin met klein kinders
Netjies, rustig en gerieflik.
Ons het die naweek by Rietjiesbos baie geniet. Dankie vir julle gasvryheid en die heerlike ontbyt. Die kamer is netjies en verwelkomend.
Lettie B - Nov 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Lettie B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Netjies.
Baie vriendelik ontvang teen 7 uur die aand. Lekker groot badkamer met bad en groot stort. Baie netjies, skoon en rustige omgewing.
Pincione A - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Pincione A
Enkelreisiger
Wonderful stay in Graaf-Reinet.
At my 4th stay in Graaf-Reinet the best i've seen. Excellent room, good breakfast, convenient location.
Estelle V - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Estelle V
Saam met eggenoot/lewensmaat
The best stay of our entire 12-day roadtrip/honeymoon!
My husband and I were on honeymoon and Rietjiesbos was our third last stay. The accommodation was beautiful, clean and comfortable. Our host was super friendly and recommended great tourist activities. Breakfast was lovely and Wifi actually worked! Our best stay of our entire road trip/honeymoon.
Gerda M - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Gerda M
Enkelreisiger
Ek sal dit vir seker aanbeveel!
Stil area, pragtig, netjies en stylvol! Ek sal vir seker weer daar oorslaap. Goeie ontbyt.
Rianna V - Sep 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Rianna V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Rietjiesbos B&B was presies wat ek in gedagte gehad het vir verblyf in Graaff-Reinet.
Ons verblyf by Rietjiesbos was kort, maar dit is die tipe plek waar 'n mens vir 'n tyd lank kan bly om die juweel van die Klein-Karoo, Graaff-Reinet te kan geniet. Die diens was puik, die eienaars gasvry en gereed om met raad en daad by te staan, die ontbyt was uit die boonste rakke - enige reisiger se droom. Rietjiesbos is hoog aan te beveel!
Johan P - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Johan P
Saam met vriende
Mooi, netjiese verblyf en aangename, hulpvaardige personeel.
Ek kan Rietjiesbos B&B beslis aanbeveel vir reisigers. Dit is skoon en netjies in ’n stil omgewing. Die personeel is aangenaam en hulpvaardig en bereid om aan versoeke van gaste te voldoen.
Valerie se Terugvoer
Baie dankie Johan!
Rietjiesbos B&B
Derik P - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Derik P
Saam met eggenoot/lewensmaat
Mooiste plek met "shabby chic"-afwerking.
Eienaars is daar om jou persoonlik te verwelkom. Mooiste silwerskoon en gemaklike kamers selfs met elektriese komberse en donssagte handdoeke. Stil en rustig met heerlike ontbyt.
Valerie se Terugvoer
Baie dankie Estelle!
Rietjiesbos B&B
Alan S - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Alan S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Skoon en netjiese kamers met 'n baie gasvrye ontvangs.
Die kamers is goed toegerus, en die badkamer regtig iets besonders. Die ontbyt is lekker en groot, die ontvangs baie gasvry. Dit is verseker waarde vir geld, ten spyte daarvan dat dit so entjie van die middedorp geleë is.
Valerie se Terugvoer
Baie dankie Alan!
Rietjiesbos B&B
Karin D - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Karin D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Alles wat ek van Karoo verblyf verwag het en meer.
Valerie ... Wat n gasvrou! Haar plek is keurig en skoon. Bly gerus daar vir die Karoo-ondervinding van 'n leeftyd.
Valerie se Terugvoer
Dankie Karin, ons hoop ons sien jou weer!
Rietjiesbos B&B
Elsabé C - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elsabé C
Enkelreisiger
Lekker rustig na langpad.
Soos altyd 'n lekker oornagplek, skoon, veilig, vriendelik en goed geleë.
Valerie se Terugvoer
Baie dankie Elsabe
Rietjiesbos B&B
Eddie J - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Eddie J
Saam met eggenoot/lewensmaat
Aangenaam en gemaklik.
Aangename ontvangs en verblyf. Die gasvrou gee om, selfs toe ek ongesteld geraak het. Huislike atmosfeer. Aangename ontbyt, hulp met besoekplekke op die dorp en in die omgewing. Ons sal Rietjiesbos beslis aanbeveel.
Valerie se Terugvoer
Baie dankie Eddie!
Rietjiesbos B&B
Hanlie G - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Hanlie G
Saam met vriende
Gesellig, warm en luuks!
Die verblyf was van die begin tot die einde die grootste verrassing en lekkerte! Pragtige kamers ... baie kunstig en huislik. Warm beddens met puik linne. Lugversorging. Baie vriendelike ontvangs en lekker veilige parkering. Stil in 'n doodloopstraat... Steeds baie naby winkeltjies en restaurante.
Valerie se Terugvoer
Hi Hanlie, ons is bly julle het dit geniet! Hoop ons sien julle weer :)
Rietjiesbos B&B
Neels D - May 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Neels D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Vriendelike mense, pragtige gerestoureerde huis. Netjies en skoon.
Ouer huis, pragtig onderhou, vriendelike mense, en stil deel van die dorp.
Valerie se Terugvoer
Baie dankie Neels, hoop ons sien julle weer!
Rietjiesbos B&B
Sumari J - May 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sumari J
Saam met eggenoot/lewensmaat
Heerlik.
Sien sterre.
Valerie se Terugvoer
Beste Sumari,
Dankie vir jou mooi boodskap en foto's.
Rietjiesbos B&B
Heinrich H - May 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Heinrich H
Gesin met tieners
Heerlike ondervinding gewees, baie dankie!
Wilfred en Valerie weet wat hulle doen by Rietjiesbos. Ons het deur LekkeSlaap bespreek en betaal. Die fotos wat ons gesien het van Rietjiesbos was werklik wat ons gekry het. Valerie het ons vriendelik ontvang, die kamers gewys, raad gegee oor waar om aandete te kry, alle vrae beantwoord, en ons die volgende oggend met 'n heerlike ontbyt bederf. Van aankoms tot vertrek 'n heerlike ondervinding!
Valerie se Terugvoer
Baie dankie Heinrich, hoop ons sien julle weer!
Rietjiesbos B&B
Ernst D - Apr 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ernst D
Saam met vriende
Veilig en uitstekende diens.
Baie vriendelik ontvang, verblyf skoon en netjies, sal dit enige tyd aanbeveel. Ontbyt uit boonste rakke.
Valerie se Terugvoer
Baie dankie, Ernst! Hoop ons sien julle weer.
Rietjiesbos B&B
Henk K - Mar 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Henk K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie aangename verblyf.
Blyplek was baie netjies en skoon, gasheer en gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.
Valerie se Terugvoer
Ons is bly julle het dit geniet!
Rietjiesbos B&B
Andre P - Mar 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Andre P
Saam met vriende
Perfek.
Al die gaste was beïndruk.
Valerie se Terugvoer
Ons is bly julle het dit geniet!
Rietjiesbos B&B
Mare B - Feb 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Mare B
Gesin met klein kinders
Rustigheid vanself.
Ons het vreeslik welkom en tuis gevoel met ons 2 kinders (2 en 6 maande). Hulle kon buite speel en ons kon lekker ontspan op heerlike stoep.
Valerie se Terugvoer
Ons is so bly julle het dit hier by ons geniet!
Rietjiesbos B&B
Karin H - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Karin H
Saam met eggenoot/lewensmaat
Fantasties!
Wat 'n aangename verrassing! Besonders vriendelik en behulpsaam. Die kamer was lieflik, modern en netjies - met kraakvars linne! Die ontbyt was heerlik en volop! En 'n bonus omdat ek gedink het mens betaal ekstra vir die ontbyt - maar dit is toe reeds ingesluit. Beslis een van die beste B&B's waar ek al oornag het. Bespreek beslis hier wanneer jy verblyf in Graaf-Reinet benodig.
Valerie se Terugvoer
Dankie vir die wonderlike resensie, Karin!
Rietjiesbos B&B
Albertus M - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Albertus M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Sal verseker aanbeveel.
Die Rietjiesbos B&B is 'n juweel van Graaf-Reinet. Ons was baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Sal verseker vir ander aanbeveel.
Valerie se Terugvoer
Ons is bly julle het dit geniet!
Rietjiesbos B&B
Marizanne D - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marizanne D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Pragtige en skoon gastehuis met rustige atmosfeer.
Pragtige, vriendelike, super skoon gastehuis met rustige atmosfeer wat op die randjie van die dorp geleë is, maar steeds naby die hoofstraat. Kamers is baie keurig versier wat dit 'n huislikheid gee. Sal definitief weer daar oorslaap.
Valerie se Terugvoer
Ons hoop ons sien julle weer!
Rietjiesbos B&B
Marianne G - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marianne G
Saam met eggenoot/lewensmaat
Vriendelike gasheer en gasvrou, mooi, skoon en veilig, goeie diens, heerlike ontbyt en sentraal geleë.
Kan ook vir sakereis gebruik, goed geleë, vriendelike en goeie diens, mooi interior en skoon, pragtige dorp, baie om te sien, veral die Nationale Park - lekker gekuier!
Valerie se Terugvoer
Beste Marianne,
Ons is bly julle het lekker gekuier!
Rietjiesbos B&B
Nadine J - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Nadine J
Saam met eggenoot/lewensmaat
Goed, maar sou nie aanbeveel met troeteldiere nie.
Goed, netjies en mooi. Sou ongelukkig nie aanbeveel as troeteldiere saam is nie.
Valerie se Terugvoer
Dankie vir die resensie, Nadine!
Rietjiesbos B&B
Anthonie C - Dec 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Anthonie C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Wat 'n plesier!
Ek was verras deur Rietjiesbos. Die kamers was netjies, skoon en baie mooi versier. Ons gashere was vriendelik en die ontbyt was fantasties. Ek sal beslis weer daar bly en raai my vriende en familie aan om Rietjiesbos toe te gaan.
What a pleasure!
I was pleasantly surprised by Rietjiesbos. The rooms were neat, clean and very nicely decorated. Our hosts were friendly and the breakfast was fantastic. I will definitely stay there again and will highly recommend Rietjiesbos to all my friends and family.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Valerie se Terugvoer
Thank you for your kind review, Anthonie.
Rietjiesbos B&B
Linda D - Dec 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Linda D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Clean and friendly.
Clean, friendly, peaceful rest and stay
Valerie se Terugvoer
Dear Linda,
Thank you for your kind review, we hope to see you again.
Rietjiesbos B&B
Alma O - Dec 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Alma O
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie mooi, gerieflike verblyf. Sal dit hoog aanbeveel
Ons het heerlik gebly. Skoon. netjies pragtige plek met baie gasvrye mense.
Braam P - Dec 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Braam P
Enkelreisiger
Dit was nou regtig 'n lekker uitspanaand!
Die diens is uitstekend, die kamer pragtig en die rustigheid was goed vir my siel. Ek het veilig gevoel.
Annelize L - Nov 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Annelize L
Saam met eggenoot/lewensmaat
Fantasties, hulle het regtig die gawe van gasvryheid en dink aan alles om jou verblyf NET 'n plesier te maak.
Pragtige dekor en kwaliteit beddegoed. Heerlike ontbyt. Rustige omgewing. Pragtige tuin. Motor toegesluit agter hoë heining. Regtig 'n uitstekende plek om te bly in alle opsigte.
Enrike V - Nov 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Enrike V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Dekor uit 'n boek, gemaklikheid onoortreflik en hartlikheid in die gashere wat mens nie agter elke bos uitskop nie.
Rietjiesbos is 'n juweeltjie te midde so 'n pragtige Karoo dorp. Die eienaars is glimlaggende mense met 'n vonkel in die oog en mens kan nie anders as om onmiddelik tuis en veilig te voel nie. Onoortreflike netheid en pragtige dekor. Skoon en vars. Die eienaars doen moeite om mens se gemaklikheid te verseker en ontbyt is puik - à la Karoo-gasvrou soos uit 'n storieboek. Wanneer ons weer in die Karoo moet oornag, sal dit ongetwyfeld by Rietjiesbos wees.
Anina M - Nov 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Anina M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Mooiste gastehuis in mooiste dorp!
Baie dankie vir die lekker verblyf. Die gasvrou was vriendelike genoeg om ons vroeër te laat inboek sodat ons kon regmaak vir 'n troue. Die kamers se dekor is modern, skoon en oop, maar met karakter. Ontbyt was ook heerlik. Sal graag weer oorbly by Rietjiesbos!
Elsabé C - Oct 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elsabé C
Enkelreisiger
Baie lekker.
Baie lekker gastehuis, en beslis goeie waarde vir geld. Ek sal beslis weer daar oornag, en dit aanbeveel vir almal.
Hettie E - Oct 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Hettie E
Saam met eggenoot/lewensmaat
Was luuks en alles wat ek nodig gehad het was daar.
Gerieflik en goed ingerig en baie skoon en netjies. Al ons behoeftes voldoen. Baie geniet. Warm vriendelike diens gewees. Skoon en netjies gewees en vouchers en WiFi goeie idee veral as jy daar bly en besigheid het om te doen.
Erika S - Oct 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Erika S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Veilige, gerieflike verblyf.
Baie gelukkig met die verblyf gewees. Eienaars was baie vriendelik. Daar was genoeg veilige parkeerplek en die eenheid was baie mooi en gerieflik.
Morne D - Sep 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Morne D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Heerlik. Was vriendelik ontvang.
Het dadelik tuis gevoel. Die kamer was smaakvol en skoon. Sal verseker weer kom kuier.
Pieter J - Sep 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Pieter J
Gesin met klein kinders
Great.
Baie goeie kwaliteit diens en omgee.
Magda D - Sep 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Magda D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Rietjiesbos kan van harte aanbeveel word.
Rietjiesbos is 'n pragtige gastehuis waar daar nie 'n dingetjie uit plek is nie en daar 'n stoepie is waarop 'n mens rustig kan sit en uitkyk oor die mooi tuin. Ons is vriendelik ontvang deur Valerie, die gasvrou. Alle inligting rakende besienswaardighede, doendinge en eetplekke is netjies vervat in 'n lêer in die kamer. Ons sal nêrens anders in Graaff-Reinet oorbly nie.
Miempie V - Sep 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Miempie V
Saam met vriende
Uitstekend.
Ons was baie vriendelik ontvang en het ons verblyf daar baie geniet Ons sal verseker weer by Rietjiesbos tuisgaan en sal dit sterk aanbeveel Die ontbyt was ook baie lekker.
Adrilize L - Aug 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Adrilize L
Gesin met tieners
Absolute plesier in 'n pragtige omgewing!
Wat 'n wonderlike ervaring. Die gasvryheid en omgewing ongelooflik. Baie dankie!
Elbir H - Aug 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elbir H
Saam met eggenoot/lewensmaat
Fantasties!
Die kamer was pragtig en gerieflik. Dit is in 'n heerlike stil omgewing wat 'n bonus is. Vivian was baie vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis is werklik mooi en alles is keurig. 'n Mens voel baie veilig. Ek sal dit beslis aanbeveel.
Sharne K - Jul 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sharne K
Gesin met tieners
Pragtig en silwerskoon.
Rietjiesbos is pragtig met 'n oulike karakter. Silwerskoon, ruik sommer lekker. Stil en veilig, maar naby winkels, garage en restaurante. Heerlike ontbyt! Ons sal enige tyd weer daar kuier en graag aanbeveel.
Renee V - Jul 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Renee V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie aangenaam en lekker.
Ons het baie lekker gebly en sal beslis dit aanbeveel. Dit is baie netjies en skoon en die ontbyt is baie lekker. Ons sal in die toekoms weer hier tuisgaan. Baie dankie!
Annastien E - Jul 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Annastien E
Saam met eggenoot/lewensmaat
Aangename verblyf.
Vriendelike gasheer en gasvrou sorg vir jou gerief wat geen tree terugstaan vir enige ander in die bedryf. Waarlik huis weg van die huis atmosfeer. Kamers is smaakvol en snoesig en baie veilig. Die ontbyt is 'n volle ontbyt. Dit dek die hele spektrum van gesondheidsbewustes tot die tradisionele groot ontbyt. Beslis die plek vir ons volgende oornag-besoek aan Graaff-Reinet.
Jetske T - Jun 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jetske T
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uniek!
Dankie Valerie en Wilfred. Julle is die beste! Tot weersiens.
Ronel N - Jun 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ronel N
Heerlike oornagtuiste met uitstekende gasheer/gasvrou!
Van die beste gastehuise waar ek nog gebly het. Gasvrou/gasheer het uit hul pad gegaan om aan ons versoeke te voldoen. Reël my volgende reis so om DEFINITIEF weer hier te oornag! 10 uit 10 en baie dankie.
Rina H - Jun 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Rina H
Saam met eggenoot/lewensmaat
Wat 'n lieflike verassing.
Ek bly in baie gastehuise reg deur die land. Hierdie gastehuis is van die beste. Lieflike ruim silwerskoon kamers. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt. Veilige parkering.
Juan T - May 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Juan T
Saam met eggenoot/lewensmaat
Onsettend lekker verblyf, baie netjies en gasvry!
Oornag was fantasties. Baie netjiese plek en volledig toegerus. Sal Rietjiesbos enige tyd vir my familie en vriende aanbeveel.
Wilma V - May 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Wilma V
Enkelreisiger
Heerlik. Rustig.
Soos 'n tuiskoms na 'n lang pad.
Rianda M - Apr 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Rianda M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Wilfred en Valerie was baie vriendelik en het hul bes gedoen om ons tuis te laat voel.
Ons sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak as ons in Graaff-Reinet wil oornag.
Celesté V - Apr 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Celesté V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie aangenaam.
Die verblyf en ontbyt was baie aangenaam. Kon nie vir beter vra nie. Ek sal weer daar tuis gaan en vir almal aanbeveel. Perfek!
Pieter J - Apr 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Pieter J
Saam met eggenoot/lewensmaat
Pragtige plek, vriendelike diens en baie goeie waarde vir geld.
Netjies en skoon met 'n fantastiese ontbyt. Wilfred en Valerie is onderskeidelik 'n goeie gasheer en -vrou. Baie veilig en binneparkering. Ons sal definitief weer hier tuis gaan.
Marnel Z - Apr 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marnel Z
Enkelreisiger
Baie skoon, mooi en netjies. Mense is baie gasvry. Sal beslis weer daar tuisgaan.
Ek het baie lekker gebly en heeltemal veilig gevoel. Ontbyt was ook heerlik.
Andries B - Apr 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Andries B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Lekker en aangenaam.
Baie vriendelik ontvang, alles in orde en lekker en aangename oornagverblyf.
Yvo S - Apr 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Yvo S
Enkelreisiger
Rietjiesbos B&B offers a nice, modern, clean and safe stay with great hospitality and tourist information at a very comfortable and welcome place.
I was travelling on my own as a young guy and I really enjoyed my stay at Rietjiesbos B&B. Even though I only stayed there for one night, I slept like a rose after an awesome night-drive in the Camdeboo National Park that the owners suggested me to do. The room was decorated in a modern style and was therefore nice and fresh. I wish I had a bathroom like theirs at my own place. The breakfast was great and their garden is beautifully filled with flowers and herbs. With the sun shining in the morning I could really enjoy just a coffee on the veranda ...
Sien meer
Mauneen V - Mar 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Mauneen V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Fabulous!
It was indeed a pleasure to stay there. Great hospitality.
Jacqueline N - Mar 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jacqueline N
Enkelreisiger
Baie stylvol, privaat en klinies.
Hoogs aan te bevele - goeie waarde vir geld.
Tersia B - Mar 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Tersia B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Tuiste weg van die huis.
Veilge, skoon en huislike en troeteldiervriendelike verblyf in 'n stil deel van Graaff-Reinet. Die eienaar is baie hulpvaardig. Het aanbeveling sowel as 'n bespreking vir ons gedoen vir aandete. Sal met groot vrymoedigheid aanbeveel.
Martin P - Mar 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Martin P
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uitstekend, uit die boonste rakke, 5 sterre en nog meer!
Rietjiesbos is niks minder as uitstekend nie. Dit is in die stiller deel van Bourke Straat geleë, maar nogtans nie meer as 'n katspoegie van die middedorp nie. Die kamers is meer as gerieflik en baie mooi gemeubileer. Mens voel meer as tuis, sommer spesiaal. Valerie is gasvry en gaaf en sy het moeite gedoen deur op haar eie onkoste vir ons eetplek te soek (Polka, wat weereens uitstekend was). Die ontbyt was weer uit die boonste rakke. Ons gaan beslis binnekort weer daar oorbly, sommer vir twee aande sodat ons die dorp bietjie kan besigtig en ons ...
Sien meer
Conrad B - Mar 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Conrad B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Skoon Karoo-kamer.
Vriendelike mense en 'n lekker ontbyt in 'n baie oulike kamer.
Gideon K - Mar 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Gideon K
Enkelreisiger
Mooi, skoon en netjies.
Baie vriendelike mense.
Gaste wat na Rietjiesbos B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |