Rietpoort Gastehuis
Opsomming van Resensie
Crismari P - Mei 2022
Gemiddeld
Heerlike Karooverblyf.
Elaine B - Apr 2022
Gemiddeld
Lieflike, pragtige blyplek.
Riaan R - Apr 2022
Gemiddeld
Ongelooflike rusplek.
Lees meerJeanette Z - Apr 2022
Gemiddeld
Absoluut fantasties!
Isabel H - Mrt 2022
Gemiddeld
Onverbeterlike Karoo gasvryheid en diens.
Petronella I - Mrt 2022
Gemiddeld
Wonderlik, rustig in natuur. Kothuis baie netjies.
Gemma H - Feb 2022
Gemiddeld
Cosy and comfortable.
Peter B - Jan 2022
Gemiddeld
Nice quiet and peaceful place to stay.
Mark C - Jan 2022
Gemiddeld
Stilte, rus en vrede op stukkie Afrika.
Franciscus E - Jan 2022
Gemiddeld
Wonderlike ervaring, diens en gasvryheid uitstaande.
Hesta L - Jan 2022
Gemiddeld
Fantasties.
Nicole V - Jan 2022
Gemiddeld
Pragtige plekkie!
Jutta B - Jan 2022
Gemiddeld
Lafenis
Joël M - Des 2021
Gemiddeld
Heerlike Karoo-oorslaap.
Revan P - Des 2021
Gemiddeld
Good value, very charming.
Christi-mari S - Des 2021
Gemiddeld
Wonderlike verblyf met baie goeie ligging.
Lindie V - Des 2021
Gemiddeld
Fantastic farm atmosphere.
Jan O - Okt 2021
Gemiddeld
Lieflike plek. Stil en rustig. Ware boere-gasvryheid. Net mooi halfpad Kaap toe.
Karin S - Okt 2021
Gemiddeld
Ongelooflike plek, plaas. Rustig en veilig. Mense-mense.
Lize K - Okt 2021
Gemiddeld
Baie spesiaal. Ongelooflike detail.
Andre V - Okt 2021
Gemiddeld
Rus vir die siel!
Jacoline L - Sep 2021
Gemiddeld
Heerlik!
Annelie S - Aug 2021
Gemiddeld
Heerlike plaasgevoel in die Karoo. Baie goeie grondpad tot daar. Enige voertuig sal geskik wees.
Rudolf G - Apr 2021
Gemiddeld
Alles wat jy benodig vir 'n oorslaap op pad na vakansie.
Esme J - Jan 2021
Gemiddeld
Netjies en gerieflik.
Lees meerClaudine S - Jan 2021
Gemiddeld
Pratige en netjiese plek.
Thomas D - Jan 2021
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Pierre L - Des 2020
Gemiddeld
Plaasrustigheid, veilig en het alles wat nodig is vir selfsorg.
Carlien M - Des 2020
Gemiddeld
Fantasties.
Trixie J - Des 2020
Gemiddeld
Overnight stay on the way to Cape Town, we highly recommend Rietpoort Guethouse.
Jean C - Nov 2020
Gemiddeld
Dit was 'n regte karoo plaas ervaring!
Ping R - Okt 2020
Gemiddeld
This is the best accommodation in Britstown.
Andries V - Okt 2020
Gemiddeld
Ideale rusplek na 'n lang dag op die pad
Michael J - Sep 2020
Gemiddeld
Voel tuis. Kan maklik langer kuier. Nie net oorslaap nie!
Janine V - Sep 2020
Gemiddeld
Die netheid en gemak van die eenheid is net oorskrei deur die ingebore Karoo gasvryheid van Didi en haar man.
Annelize D - Sep 2020
Gemiddeld
Pragtige netjiese plek in 'n veilige omgewing.
Annie B - Mrt 2020
Gemiddeld
Fantastiese verblyf by Rietpoort Guesthouse!
Lees meerSonya M - Jan 2020
Gemiddeld
Goeie eenheid met vuurmaakhout en alles wat nodig. Goed toegerus. Verwelkom deur eienaar.
Christo V - Jan 2020
Gemiddeld
Ongelooflik gerieflik en vriendelik.
Wouter J - Jan 2020
Gemiddeld
Aangenaam. Smaakvol.
Riana M - Jan 2020
Gemiddeld
Pragtige oornagverblyf.
Ella S M - Jan 2020
Gemiddeld
Rietpoort het ons aangenaam verras. Alles wat mens nodig het, en silwerskoon!
Lees meerAdele L - Des 2019
Gemiddeld
What a pleasant surprise, good old farm experience.
Casper D - Des 2019
Gemiddeld
Lieflike plaas-gasvryheid!
Riana K - Okt 2019
Gemiddeld
Absoluut netjies, stylvol, rustig en privaat.
Cornell G - Sep 2019
Gemiddeld
Rietpoort was just what we needed!
Lees meerLeendert P - Jul 2019
Gemiddeld
Netjies en luuks.
Gideon P - Jul 2019
Gemiddeld
Rustig plaaslewe.
Deon J - Jun 2019
Gemiddeld
Rustige, vriendelike plaas-akkommodasie. Alles wat jy nodig het en meer!
Talita S - Mei 2019
Gemiddeld
Skoon en netjiese verblyf met vriendelike ontvangs.
Wanda P - Apr 2019
Gemiddeld
Netjies met alles benodig in plek.
Tilla K - Mrt 2019
Gemiddeld
Mooiste mooi juweel in Karoo.
Martin F - Feb 2019
Gemiddeld
Uitstekende ligging en verblyf.
Martin F - Feb 2019
Gemiddeld
Beste oorblyplek tussen ons en die Kaap.
Maretha O - Jan 2019
Gemiddeld
Fantasties!
Johan K - Jan 2019
Gemiddeld
Pragtig, skoon en netjiese plaasverblyf.
Lees meerJasper J - Okt 2018
Gemiddeld
Puik Karoo-rustigheid.
Derrick B - Aug 2018
Gemiddeld
Die tyd staan stil, tyd om rustig te wees en te geniet!
Fiona M - Aug 2018
Gemiddeld
Far exceeded my expectations.
Ronelle R - Mei 2018
Gemiddeld
Baie lekker verblyf!
Willie V - Mei 2018
Gemiddeld
Heerlike ervaring, sal weer en weer daar gaan bly.
Callie V - Jan 2018
Gemiddeld
Vriendelike eienaars - ons het onmmiddellik tuis gevoel.
Wilhelm R - Jan 2018
Gemiddeld
Pragtig en netjies.
Louis C - Jan 2018
Gemiddeld
Baie aangenaam en sal weer daar aandoen.
Lees meerMathilda P - Des 2017
Gemiddeld
Heerlik gekuier skoon en netjies, ons kom weer!
Arthur Charles Foster D - Okt 2017
Gemiddeld
Baie rustig gewees. Het net daar geslaap.
Renee O - Aug 2017
Gemiddeld
Lekker plaasatmosfeer.
Susan E - Aug 2017
Gemiddeld
Heerlik gerieflike blyplek en gasvrye ontvangs. 'n Regte plaasgevoel.
Petru V - Apr 2017
Gemiddeld
Fantasties!
Klara C - Mrt 2017
Gemiddeld
Salig!
Meisie S - Jan 2017
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir geld.
Saryke O - Jan 2017
Gemiddeld
Dit gastehuis is baie netjies ingerig en die kamers was pragtig.
Beulah G - Jan 2017
Gemiddeld
Fantasties! Didi was so gasvry en die kos was ongelooflik!
Jacques M - Des 2016
Gemiddeld
Baie aangenaam. Uitstekende oornagplekkie.
Nadine C - Des 2016
Gemiddeld
Baie gemaklik en skoon en netjies.
Noline V - Nov 2016
Gemiddeld
Ontspannende atmosfeer na 'n lang dag op die pad!
Rochelle P - Okt 2016
Gemiddeld
Vyfster-verblyf!
Fanie V - Okt 2016
Gemiddeld
Ongelooflik lekker!
Marzaan L - Okt 2016
Gemiddeld
Rustige salige plaasverblyf.
Louis W - Jul 2016
Gemiddeld
Tot weersiens!
Leon P - Apr 2016
Gemiddeld
Kalm, rustig en stil.
Chantal B - Mrt 2016
Gemiddeld
Pragtige plek. Skoon, netjies en rustig.
Stephanie L - Feb 2016
Gemiddeld
Lekker.
Pieter M - Jan 2016
Gemiddeld
Werklik aangenaam.
Ilze T - Jan 2016
Gemiddeld
Ons het uitgepak en ontspan - salig!
Merle J - Jan 2016
Gemiddeld
Baie verwelkomend en lieflik.
Johan D - Des 2015
Gemiddeld
Super accomodation.
Penelope V - Des 2015
Gemiddeld
Gasvry, rustig en pragtig.
Johann V - Des 2015
Gemiddeld
Uitstekend. Vriendelik ontvang, geriewe baie goed, huislik en gemaklik. Sou graag 'n paar dae wou oor bly.
Lees meerPierre D - Nov 2015
Gemiddeld
Uitstekend, netjies en rustig.
Natalie M - Jul 2015
Gemiddeld
Heerlike bederfhuis!
Dirk J - Apr 2015
Gemiddeld
Goeie ervaring, netjies en lekker.
Rudolf G - Mrt 2015
Gemiddeld
Goeie waarde.
Allan W - Jan 2015
Gemiddeld
Very comfortable and clean. Hosts were most accommodating.
Dawie V - Des 2014
Gemiddeld
`n Unieke ervaring so in die hart van die Karoo.
Lees meerIlse G - Des 2014
Gemiddeld
Ons het die plaas-omgewing geniet, ons verwelkoming was baie vriendelik.
Andre J - Des 2014
Gemiddeld
Ons was baie beïndruk met die geriewe en gasvryheid van die eienaar.
Gezila D - Okt 2014
Gemiddeld
Word baie sterk aanbeveel - sal beslis weer daar oornag.
Francois Z - Jul 2014
Gemiddeld
Puik diens en lieflike mense!
Rob S - Mei 2014
Gemiddeld
An awesome, rustic, clean and friendly stop over.
Susan B - Apr 2014
Gemiddeld
So comfortable and clean with a touch of class
Thea V - Jan 2014
Gemiddeld
Dit was baie lekker. Geniet dit altyd!
Elzahn B - Jan 2014
Gemiddeld
Ongelooflik!
Stephan V - Des 2013
Gemiddeld
Baie lekker!
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietpoort-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom