Rina's House in Arniston

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rina's House in Arniston is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die kamers het dubbelbeddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die etenstafel nuttig. Die leefarea het 'n binnebraai-area en gaste kan in die sitkamer met 'n TV ontspan. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Die huis het ook 'n beskutte onthaalarea met 'n binnebraai. Die erf is omhein en troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word. Die huis het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie.

Gaste kan op die lieflike strande ontspan en Arniston se verskeie restaurante en doendinge soos swem, fietsry, perdy, bergfiets- en voetslaanroetes, visvang, walviskyk en duik tussen skeepswrakke geniet. Besoek ook die spa by die Arniston Hotel en die Waenhuiskransgrot.

Slaapplek

'n Bespreking by Rina's House in Arniston sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rina's House In Arniston gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 232 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false