LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rio | LekkeSlaap
+10

Rio

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 390 administrasiefooi en R 845 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Rio
Selfsorg.
Tariewe geld vir 8 gaste, kinders ingesluit.
Linne word vir 6 beddens voorsien. Gaste moet hulle eie beddegoed saambring vir addisionele gaste.
'n Verwelkomingspakkie sluit 100 ml opwasmiddel, vadoek, spons, en 1 koekie seep en 1 toiletrol per badkamer in.
Huisreëls

Dit is 'n selfsorg-eenheid in privaat besit en geen etes of oord-geriewe word voorsien nie.

Die eenheid word voor jou aankoms en na jou vertrek skoongemaak, maar daaglikse skoonmaakdiens word nie ingesluit nie. Daaglikse skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar (behalwe Sondae en openbare vakansiedae) teen 'n ekstra R200 per oggend, onderhewig aan beskikbaarheid.

Skoonmaak- en besprekingsfooie is reeds by die kwotasie ingesluit, met geen ekstra fooie betaalbaar nie. Wanneer ons die daaglikse tarief wat geadverteer word uitwerk, werk ons dit uit met die aanname dat gaste vir 7 nagte bly. Jou kwotasie kan verskil van die daaglikse tarief wat geadverteer word, as jy langer of korter as 7 nagte bly.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Orange Rock-weg, St Michaels on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARd8VXgNiyor9n3nkhPryrE35d8AysAe5yQ6KIvImdKh68vjjx4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag(plek vir 6) 2 5 1 5 Orange Rock Road St Michaels on Sea 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 09:00 -30.821570952638 30.402516402447
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!