Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rissington Inn

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 39 resensies vir Rissington Inn
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johan P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Enkelreisiger

Happiness.

Baie tevrede; my drywer het daar oornag en gesê hy is baie gelukkig. Ons vat al jare toeriste soontoe en Rissington Inn is al 'n instelling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rissington Inn se terugvoer

Dear Mr Pretorius

Thank you for taking the time to write a comment. We are so pleased your colleague enjoyed the stay and hope we will see more of you or your company in the future. All the best, Philippa

Rissington Inn
Judith P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith P
Saam met vriende

Die kamer is ruim, goed ingerig en gerieflik. Die kos by die restaurant was smaaklik.

Die restaurant se spyskaart is onkonvensioneel en dalk kan daar oorweeg word om bykomstige geregte aan te dui wat meer geskik is vir kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rissington Inn se terugvoer

Dankie vir die resensie. Ons is so bly dat julle so lief was vir ons plek. Ons het wel 'n kinderspyskaart met hamburgers, pasta en pizza. Ek is jammer dat dit nie vir julle aangebied is nie. Tot die volgende keer!

Rissington Inn
Clint J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint J
Besigheidsreis

Staff were friendly, room was beautiful, food was awesome!

I will be back for a Ffmily holiday stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonita H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita H
Besigheidsreis

Fantasties.

Baie skoon, netjies, goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and convenient.

This is the second time that we have stayed at Rissington Inn. The food and accommodation were great. To top it all, our accommodation was upgraded without extra cost. Would recommend the accommodation to travellers heading into Kruger or after a long drive in exiting Kruger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rissington Inn se terugvoer

Dear Isabel
Thank you so much for posting your review. We are please you chose to stay with us again and glad that you enjoyed together with the upgrade.
We wish you a great Christmas and New Year season and hope you get time to take a break.
All the best and hope to see you again soon.
Kind regards
Philippa

Rissington Inn
Lauren S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed the room and thought it was value for money. The pool was wonderful with a great view. The location was peaceful and beautiful.

I thought the service was quite slow and not as friendly as I expected. We did not enjoy the food that much and were surprised as you are not allowed to bring your own food or drink on site. The options we wanted wasn't available. They took ages to serve us, bring the drinks and bring what we ordered at dinner time, and then we found everything tasted overly sweet. We had the Moroccan salad, pork chops and curry. Thanks for considering our feedback.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rissington Inn se terugvoer

Thanks for the comments and we are glad you liked the venue and the pool. There has clearly been an unfortunate misunderstanding though. You were obviously expecting a self-catering establishment and/or fast food, not a relaxed country lodge hotel with an easy-going atmosphere. You stayed one night in one of our budget rooms. I think Rissington is fairly clear about what it offers and other reviewers on all sites seem satisfied and impressed, with the quality of our meals generally being a high point. We apologise for any inconvenience caused.

Rissington Inn
Anneke E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke E
Enkelreisiger

Wonderlike oornagplekkie.

Ek het my verblyf baie geniet. Hulle diens is puik, die kamer was baie mooi en netjies, die uitsig ongelooflik, ligging is perfek, en ek het die beste beef fillet van my hele lewe geëet by hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rissington Inn se terugvoer

Dankie vir die boodskap. Ons is so bly dat julle die verblyf so baie geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Rissington Inn
Wimpie N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Enjoyed everything, staff were professional and food, rooms, pool and cleanliness was outstanding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René C
Saam met vriende

Vriendelike personeel. Heerlike ontbyt. Pragtige omgewing.

Mooi hotel. Pragtige kamers. Personeel vriendelik en behulpsaam. Phabeni-hek toeganklik na Wildtuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L
Gesin met tieners

Baie aangename en skoon verblyf, uitstekende diens.

Ons was aangenaam verras met die diens van die personeel, van inboek tot in die restaurant. Die akkommodasie was mooi en skoon en werklik waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mila J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mila J
Besigheidsreis

Pragtige gastehuis, mooi skoon kamer.

Wonderlike diens. Mooi omgewing, pragtige groot kamer. Kos was heerlik. Vriendelike & goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely accommodation.

Food and accommodation were both very good. Had an enjoyable stay before venturing to the Kruger Park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riegert V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riegert V
Enkelreisiger

Lekker gebly.

Rissington is gerieflik naby aan die Krugerwildtuin. Ek sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisanne H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisanne H
Enkelreisiger

Peaceful, quiet atmosphere with friendly staff!

Yummy breakfast and lovely views. Will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rissington Inn se terugvoer

Dear Lisanne,
Thanks so much for taking the time to review Rissington Inn. We are so pleased you enjoyed your one night stay with us and hope you will be here longer next time.
Kind regards,
Philippa

Rissington Inn
Johan S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Besigheidsreis

Excellent accommodation, with wonderful food and friendly service. A must visit.

Old world charm buildings with wonderful ambience. The rooms are spacious with beautiful furnishings and all facilities of top standard. The food was very good, and at the price easily the best value for money on the area. Spectacular views of the valey with a welcome swimming pool to cool down. The bar and restaurant personell were professional and always at hand and friendly. A must visit on your way to the Kruger Park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dr Len V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Len V
Besigheidsreis

Aangenaam! Beste gebraaide hoender en pap, en ontbyt.

Dit was so aangenaam. Vriendelike mense, puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky T
Gesin met tieners

Stunning, friendly home from home.

We loved staying at Rissington. The room was awesome, staff friendly, layout beautiful, food out of this world.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rissington Inn se terugvoer

Thanks so much for your kind review. We are so glad you enjoyed your stay with us and hope it will not be too long before you are back. Kind regards, Philippa.

Rissington Inn
Martine P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martine P
Gesin met tieners

Beautiful setting, nice staff. Cleaning to be improved.

The location is beautiful, it is nice and quiet. The cleaning was poor though, many corners, windows, higher areas were not cleaned for ages. Many small animal droppings. Twice no electricity for several hours and WiFi was off for two days. No mosquito nets in the bedrooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money and excellent restaurant.

Staff extremely friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suritha P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suritha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens.

Fantastiese plek met baie goeie en vriendelike diens. Was 5 jaar terug daar en die mense is nog net so vriendelik en professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rissington Inn se terugvoer

Hi.

Dankie vir die goeie kommentaar.
Ons is baie bly dat julle dit so geniet het.

Sien julle gou weer.

Rissington Inn
Riana C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana C
Gesin met klein kinders

Heerlike kuierplek vir families met jong kinders.

Heerlike oop ruimtes wat oud en jonk kan geniet. And a view to die for! Lekker speelkamer ook vir oud en jonk. Netjies en funksioneel. Heerlike ontbyt. Vriendelike en hulpvaardige kelners. Dankie veral aan Natasha. Dankie vir die was van ons baie vuil motors!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rissington Inn se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike kommentaar. Natasha sal baie bly wees. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Rissington Inn
Ansie L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie L
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Die chalets is goed toegerus en bied 'n mooi uisig oor 'n oop ruimte. Die tuine is goed versorg en die diens was vriendelik en uitstekend. Daar is trappe na die ontvangs wat ongemaklik is vir mense wat moeilik loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rissington Inn se terugvoer

Dankie vir u kommentaar. Let daarop dat daar 'n alternatiewe ingang is wat die trappe kan vermy. Sien julle gou weer.

Rissington Inn
Jeremy D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet. Goeie dienste en almal baie vriendelik.

Goeie wegbreek-naweek. Lekker naby aan die Nasionale Park. Lekker swembad om in te swem en af te koel, en vreeslike lekker kos by hulle restuarant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voortreflik.

Die pad soontoe is bietjie sleg, maar alles anders is waarlik puik. Ek sou tevrede wees om dubbel die prys te betaal vir die netheid, smaaklike etes, en kliëntediens uit die boonste rakke. Ek was werklik verbaas met Rissington Inn. Vir die prys is daar werklik nie beter nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-mari R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-mari R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat ’n mooi plek!

Wat ’n mooi plek weg van die grootpad en geraas af! Met 'n ongelooflike mooi uitsig oor die Laeveld. Die plekkie is baie privaat en die kamers ruim en goed toegerus. Rissington Inn is baie sentraal geleë en word hoog aanbeveel!.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aantreklike omgewing in die natuur. Vêr vanaf hoofstraat, swak grondpaadjies.

Goeie en vriendelike diens. Ongemaklike grondpaadjies vir motorvoertuie en om te stap tot by hoof sentrum.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois E
Enkelreisiger

Sien sterre - uitstekend

Baie oulike plekkie - kos heerlik voorberei

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna J
Besigheidsreis

Stunning!

Almal is so behulpsaam, praat mooi met gaste. Dis net amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, uitstekende kos en vriendelike diens.

Rissington Inn is ongelooflik pragtig! Lekker swembad om in te swem en ‘n ongelooflike kamer! Ons sal beslis weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ella W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ella W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe place to stay.

Nice staff, the only thing is that they don’t tell us to make an reservation for dinner, we had to sit inside where it was very hot. We ate only main course. The beds are very hard but the room was beautiful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Veilige plek om te bly.

Vriendelike personeel, die enigste ding is dat hulle nie vir ons gesê het om te bespreek vir aandete nie, ons moes binne sit waar dit baie warm was. Ons het slegs hoofgereg geëet. Die beddens is baie hard, maar die kamer is baie mooi.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mashilo M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mashilo M
Besigheidsreis

The rooms are very big and comfortable, worth every cent spent.

This is a very beautiful destination if you are there on holiday. The view from the room I was in, called Victory, is amazing. The place is not far from the main road making it easy to access. I will return here for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mashilo M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mashilo M
Besigheidsreis

The rooms are spacious and the Wi-Fi was working, which was great to complete the day's work.

Staff, Rroom and Wi-Fi was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neville S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf! Vriendelike, goeie diens van personeel.

Baie lekker gekuier en heerlike ontbyt, asook etes in restaurant. Gerieflike kamers. Diegene wat graag televisie kyk moet dalk net vooraf weet dat daar nie televisie in die kamers is nie, maar wel in algemene sitkamer in die gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer!

Hulle het soveel moeite gedoen om dit 'n fantastiese ervaring te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dane D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dane D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice!

Was a pleasant stay at Rissington inn. Very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mart-marie D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart-marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik! Die kos is ook fantasties!

Rissington Inn laat jou sommer dadelik tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phetho M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phetho M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our visit was too short - but we loved the quiet, view and the wine.

We spent a night at Rissington Inn, after a whole day of driving from the Big City. We loved the view and the quiet. Our dinner was experimental (crocodile curry!!) - good but not extra-ordinary. We didn't get to sample the rest of the menu, as our stay was too short - but we certainly enjoyed the escape from city life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jemina M - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jemina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place to relax and excellet food from the restuarant

Staff were great, pay attention to detail and give individual attention. The food was excellent, and they are close to a lot of attractions in the area. Clean, neat, and a peace of mind stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 57 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg, R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc078ff39e50ed1f5c7c654c6c67da82a7a7523b69f3ac81dfc70b598e25b41af454c2482376aebd1ae215006eb7bf6abedd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Main Road R40 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.05777 31.12397