River Bend Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

River Bend Lodge is op 'n privaat deel van 14 000 ha in die Addo Olifantpark geleë, net 45 minute se ry van Port Elizabeth af. River Bend is die tuiste van volop wild, insluitend olifante, leeus, hiënas, buffels, swartrenosters, verskeie bokke en meer as 300 voëlspesies, en die ideale malaria-vrye safari-wegbreek op die Tuinroete.

Die 8 uniek versierde suites het elkeen 'n privaat stoep en 'n paar het buitestorte wat oor die bosveld uitkyk. Die pragtige Wittebrood-suite spog met 'n privaat plonspoel met 'n ononderbroke uitsig. Daar is skakel-suites beskikbaar vir families.

Bekroonde wyne vergesel heerlike maaltye, insluitend sewegangmaaltye, groot ontbyte en ligte smaaklike middagetes. Spa-behandelings is in die Vitality Studio beskikbaar. Pasgemaakte wildritte word deur entoesiastiese en ervare gidse gelei en verseker gaste 'n onvergeetlike safari-ervaring.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na River Bend Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R7 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za