Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Chalets Mariental

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Birgit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 71 resensies vir River Chalets Mariental
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elmarie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ons het dit vreeslik geniet. Beslis die moeite werd gewees om daar te oornag. Sou graag nog langer wou bly. Die kleinkinders het hul gate uit geniet met al die diere saam. Ons is vriendelik ontvang en die personeel was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanika G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanika G
Gesin met klein kinders

Kinder vriendelik en lekker ligging.

Ja, dit was 'n goeie ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erna V
Saam met vriende

Iest anders.

Dit was 'n baie goeie oorslaapplek op Mariental.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal beslis weer te River Chalets Mariental gaan oorbly as ons in Mariental is.

Ons het ons verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann K
Besigheidsreis

Skoon en netjies en baie goed ingerig.

Dit was baie aangenaam om in by hulle te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santelle G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santelle G
Gesin met tieners

Rustige plaas atmosfeer.

Pragtige plek in die natuur, veilig en stil. Ons het heerlik geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, gerieflik, netjies. River Chalets het baie moeite gedoen met alles.

Baie netjiese plek. Ons het lekker geswem en hulle is baie oulik om swemhanddoeke en stort handdoeke te voorsien. Beddens is lekker gemaklik en daar is 'n aircon in die tent wat baie gerieflik was in die warm Mariental. Beddegoed en stort handdoeke kon bietjie meer 'vars' en skoon wees/ruik. Dit het voorgekom asof dit bietjie lank gestaan het. Maar alles anders was puik! Ons was baie vriendelik ontvang toe ons ingeklok het en regdeur ons verblyf was die personeel baie vriendelik. Sal definitief sterk aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met vriende

Dit was baie lekker.

Baie lekker gebly met 'n lekker restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georgina G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgina G
Saam met vriende

Exactly everything we needed to continue our journey to Swakopmund the next day.

Excellent. The aircon and lovely restaurant on our doorstep was such a happy extra. My only point of not 100% satisfaction was that my tent zip did not work. In the end, it did not actually matter, but at the time I wondered if something will crawl in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vera P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het na 'n lang dag se reis.

Nuwe chalets is fantasties mooi en luuks. WiFi, aircon, vriendelike personeel van die hek, ontvangs tot by jou chalet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olrike P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olrike P

'n Oase na 'n lang en warm dag op die pad.

Uitstekende diens, super skoon en netjiese wooneenheid. Geen probleme tydens inklok of uitklok tyd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy H

Dit was kort, maar lekker.

Ontvangs was uit die boeke, heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly ten spyte van my teëspoed.

Ek het net die grootste lof vir River Chalets. Het siek geraak in die nag en van die sekuriteit (Deon) tot die oorbestuurder het ingespring, die ambulans gebel en my by die hospitaal gekry. Ek is hulle vir ewig dankbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename verrassing.

Ons verblyf was baie lekker. Die swembad was 'n verfrissing en die padstal is goed toegerus met baie lekker pizzas. Het die Wêreldbeker eindstryd saam met ander gaste en besoekers gekyk en dit was 'n belewenis. Diens deurlopend uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unexpectedly stunning and spacious.

The grounds layout, with the different animals, as well as the restaurant, is a one-stop shop for overnight dining and just walking around.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagplek op die langpad.

Netjies, skoon en veilig met vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heila V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila V
Saam met vriende

Sien sterre.

Gerieflike en skoon akkommodasie en oornagplek. Die feit dat daar 'n padstal op die perseel is, is natuurlik 'n bonus. Was ook lekker om al die diere te sien wat op die perseel aangehou word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanus S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker uitspan na langdag se ry.

Pragtige privaat staanplek met eie badkamer en braaigeriewe. Vriendelike personeel asook het eienaar persoonlik kom groet om te hoor of als reg is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gebly in die rustige omgewing, met baie vriendelike en hulpvaardige personeel.

Het by 2 geleenthede oorgebly. Met die laaste geleentheid moes ons 'n ekstra dag bespreek. Die eienaar het moeite gedoen om ons te akkommodeer. Huisvesting was baie netjies in die rustige oord, wat ons verblyf soveel aangenamer gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha D
Saam met vriende

Perfekte oornagkamer.

Die plek het aan ons verwagting voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl T
Gesin met klein kinders

Was great, dankie!

Gerieflik, netjies, veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda B
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

River Chalets het ons nog altyd nog baie vriendelik ontvang. Instandhouding is eersteklas en daar was ook 'n hele paar nuwe veranderinge. Alles wat ons nodig het op een terrein. Ons en die kinders het die diere baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie F
Saam met vriende

Rustig, skoon en netjies.

Plek is baie netjies en goed geleë, skoon en baie vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiaan N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wiaan N
Besigheidsreis

Gemaklik en stil.

Die akkommodasie is baie goed geleë met 'n restaurant op die perseel. Die eenheid het braaigeriewe gehad wat 'n bonus was. Die WiFi was baie swak en het die werk bietjie laat sukkel. Andersins definitief aanbeveel vir 'n stop om te bly of net iets te eet by die restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd 'n lekker plek om te stop en oor te slaap.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erich L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erich L

Baie aangenaam.

Goeie en gerieflike oornagstop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon D
Gesin met tieners

Baie hulpbaardig en vriendelik.

Toe ons inklok was ons bespreking nie op hul boeke. Die bestuurder was baie hulpvaardig en het vir ons 'n ander kamer gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mechau V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mechau V
Saam met vriende

Een nag oorgeslaap.

Plek was netjies, silwerskoon en die lugversorging was awesome. Heerlike restaurant op die perseel met baie vriendelike bestuur en personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mare F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mare F
Gesin met klein kinders

Great stop between Windhoek and Vioosldrif.

The premises were clean and well-kept. The chalet was clean on the inside and had everything we needed. The little restaurant on the side had amazing animals for the little ones to pet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma V
Gesin met tieners

Heerlik met lugversorging. Rustig en stil.

Ons geniet dit altyd hier. Die huisies is netjies. Lekker beddens. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie V
Enkelreisiger

Op 'n baie warm dag, was die lugversorging nommer 1. Heerlik!

Baie aangename verblyf. Skoon, netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vera P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë en ruim slaapplek.

Van inboek tot vetrek was almal vriendelik en was ons kuier en blyplek netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthew H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew H
Enkelreisiger

Clean site and well set up.

Private campsite was good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice B
Gesin met tieners

Easy check-in, friendly staff, restaurant was a bonus and kids loved all the animals and play area.

We had a great overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna S
Saam met vriende

Excellent.

Well situated and very secure. Neat and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda J

Great.

Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christoph H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoph H
Enkelreisiger

Wonderful overnight stay!

Had second time a overnight stay at river chalet. Well organized, clean, comfortable, affordable - just everything a traveller wishes. And a nice farmstall with frienly restaurant at the front dor. What do You want more?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denise P
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs!

Chalet was netjies en skoon en ons het lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christoph H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoph H
Enkelreisiger

Best stay for sleep & go.

Ideal situated, very good organised and friendly helpful people. The perfect stay for the traveller!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Heerlik gebly. Sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena Neeltje F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena Neeltje F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money.

Lovely venue for family with small children - They'll enjoy the petting zoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle G
Gesin met klein kinders

Regtig lekker.

Ons het die padstal en eetplek met die klein dieretuintjie baie geniet. Die kinders kan nie wag om weer soontoe te gaan nie. Die chalet was ruim en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derick C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en netjiese kampterrein. Fasiliteite van goeie standaard.

River Chalets is net buitekant Mariental geleë. Dit is gerieflik en maklik bereikbaar. Baie gawe personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en veilige oornagverblyf.

Oulike, gerieflike en goed toegeruste oornagverblyf met persoonlike verwelkoming en goeie diens. Ligging is net langs Padlangs-padstal vir heerlike ete met Mini Zoo om by te dra tot meer as wat ons verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Ontvangs was baie vriendelik en alles is mooi verduidelik. Het heerlik in die restaurant op die perseel geëet. Tent was baie gerieflik en badkamers was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi ingerig, veilig en lekker privaat.

Sal beslis weer daar oorbly en ook aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie goed verwelkom, geriewe was skoon.

Verblyf baie sentraal en maklik bereikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste oornagplek met 'n heerlike restaurant.

Baie lekker geëet by die restaurant. Diere daar gee rustige plaas-ervaring. Almal vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very conveniently placed. Good value for money.

Nice farm atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C
Saam met vriende

Oorslaap op pad terug SA toe.

Kampplek en kamer was baie netjies en gerieflik vir ons doeleindes. Vriendelike ontvangs en baie oulike padstal. Ideale verblyf en kindervriendelik met al die diere!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize H
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld, netjies.

Ons eenheid het alles in gehad wat nodig was, plus 'n wonderlike stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heila D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi blyplek tussen baie diere.

Lekker blyplek, mooi kamer en badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renske V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glamping op sy beste!

Sjoe, waar begin mens? Vriendelike padstalpersoneel verduidelik waar om aan te meld! Ons gasvrou ontvang ons buite op haar stoep! Ons stop ons bakkie in die koelte! Alles wat ons benodig is op die kampplekkie en binne die tent! Ook 'n opwasbak buite by die sitplek. Ook nog 'n lugreëlaar binne die tent! Ablusiegeriewe is naby en superruim! Welgedaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shani D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani D
Saam met vriende

Netjies, blybaar en net lekker!

Ek was regtig verbaas oor hoe mooi dit was en hoe lekker dit daar was om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nellie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename netjiese verblyf.

Die diere met die oulike restaurant was baie oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan L
Saam met vriende

Gerieflik en koste-effektief.

Ons het vir een nag oorgeslaap by die River Chalets Mariental op pad na Hentiesbaai van Kaapstad af. Die tentverblyf was uitstekend en gerieflik. By die hek van die verblyf is daar 'n restaurant wat yskoue Tafel-biere en baie lekker kos maak, probeer hul gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynelle C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect resting place after a long drive.

The reason for the four stars is that I asked for a three-bed chalet and got two chalets instead. One double bed and one with three beds. By the time we were in our rooms, I was too tired to argue about that and left it that but it cost me R550 extra. Otherwise, the hospitality was wonderful. The rooms clean and the restaurant up to par where we could relax, enjoy a good meal and enjoy the friendly service. . The overnight stay was restful and secure. Will definitely check in again. This time, just making sure about the beds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Chalets Mariental se terugvoer

Dear Lynelle
thanks so much for your kind review. I went back on your booking request and this is what you asked a quotation for:
"Lynelle Clark het 'n navraag ingedien vir verblyf by jou instansie.
Inklokdatum: 03 Jan 2022
Uitklokdatum: 04 Jan 2022
Aantal nagte: 1 nights
Verblyf versoek: River Chalets Mariental
Kamers/eenhede versoek:
Chalet 3
2 volwassenes
Chalet 3
1 volwassenes "

So according to that enquiry we issued the quotation for two separate chalets, that is probably where the misunderstanding came in, since it did not stipulate "Chalet 3- 3 persons".
So sorry about the misunderstanding. We look forward to having you here again.

River Chalets Mariental
Andre P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P
Saam met vriende

Heerlik in ’n fantastiese omgewing.

Alles was net doodeenvoudig perfek - die verblyf, die omgewing, netjies en skoon, alles wat ons wou hê. Chalet no. 11 was alles. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M

Mooi plek maar varkhokke pla.

Oulike plek, maar lorries raas in die aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place, can really recommend.

Beautiful, well maintained, very clean. Staff is friendly, warm and helpful. The facility is spacious and uncluttered, units are well spaced out. There are a large variety of fowl and some horses as well as a few buck freely roaming, which is delightful. So if you have a high drive dog it needs to be kept on leash. There is also a small petting zoo with an amazing variety of animals and a small restaurant in walking distance that serves fresh and tasty food at very reasonable prices. The only drawback (which is at the same time a bonus if you had a long day on the road) is that it is right next to the B1, so if you are a light sleeper the night traffic can be a bother.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Susan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heel aangenaam.

Die mense het baie moeite gedoen om vir ons 'n braaiplek te gee met breekgoed om te braai, omdat ons kamer dit nie ingesluit het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen spanning.

River Chalets in Mariental is een van die plekke wat nie probleme veroorsaak nie. Vra vir ander hulp en al die antwoorde is daar en hulp is dadelik beskikbaar. Die eienaar is kalm en vol van raad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria S
Saam met vriende

Heerlik gekuier.

Veral geskik vir mense met kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakes L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, veilig en goeie waarde vir geld.

Heerlik rustig en ontspan voor ons verder op ons weg is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

A friendly welcome, everything you need, clean and neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angie R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie R
Gesin met tieners

Friendly, sufficient and helpful.

Brigitte was very helpful and accommodating during our planning as dates changed, staff was helpful and friendly and overall we will recommend and stay there again camping or chalets. Thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlien W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuiertjie gewees by julle.

Lekker vuurtjie gemaak. Goeie oornagstop op pad na Henties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martinette R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinette R
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly en wonderlike en vriendelike diens ontvang.

Die eenheid was gerieflik en oord pragtig. Ons get die plaasdiere baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1, Mariental, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4712244bcc9e585159ef1a337279d76ab9d81fb8859e4319df024179d3ac7e351c1f63d8dc66210895419b88844de9f80f52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R340 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 B1 Mariental 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.624393 17.954342
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem