River Club Villas 12

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

River Club Villas 12 is 'n netjiese selfsorg-eenheid op die boonste verdieping in 'n blok van 4, in die Villas gedeelte van die veilige River Club Estate. Die River Club Estate is aan die Piesangrivier, ongeveer 1,2 km vanaf Robbergstrand en 550 m vanaf 'n klein winkelsentrum.

Dié eenheid bied verblyf aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dié slaapkamer lei na 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die tweede badkamer het 'n stort oor bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea het 'n platskerm-TV en lei na onderdak balkon met 'n uitsig oor die gemeenskaplike tuin. Weber-braaigeriewe word voorsien en afgebakende onderdak parkeerplek is beskikbaar.

Die River Club Estate bied goed versorgde gemeenskaplike tuine, 'n gemeenskaplike omheinde varswaterswembad, 2 tennis- en 2 muurbalbane. Die landgoed bied 24 uur veilige toegangsbeheer.

Slaapplek

'n Bespreking by River Club Villas 12 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na River Club Villas 12 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 580 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false