River Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

River Cottage is 'n pragtige vakansiehuis aan die oewer van die Bergrivier, in die kusdorpie Port Owen. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek vanaf die woelige stad en is naby restaurante en die marina geleë.

Dié smaakvol versierde huis bied 'n asemrowende uitsig oor die rivier vanaf die patio en die eetkamer. Dit beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 volwassenes. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en toegang tot hul eie badkamers.

Die kombuis is ten volle toegerus en het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n lieflike houttoonbank. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel, eetarea en 'n uitsig oor die rivier. Daar is veilige parkeerplek beskikbaar vir 2 voertuie.

Gaste kan verskeie doendinge in die area geniet soos bootvaarte op die rivier, voëlkyk, roei op die kanaal, swem by die nabye strande en seiljagvaarte.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na River Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 310 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false