Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Edge Akkommodasie

  • Kapasiteit: 74 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tierkop-plaas, Breederivier, 6858, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

By River Edge is jy omring deur berge, wingerde, fynbos vol klein wild en die Breederivier op sy drumpel. Hierdie pragtige klipbedekte rivierhuise bied luukse, ontspannende en rustige verblyf, die ideale wegbreek vir die afgematte stedeling wat op soek is na 'n outentieke plattelandse ervaring.

Verblyf is beskikbaar in 3 huise wat die Coetzer Huis, Benjamin Huis en Willem Hendrik Huis insluit wat langs die Breederivier geleë is. Al die huise het gemaklike beddens, badkamers, 'n LCD-TV met DStv, linne en badhanddoeke.

Geriewe op die perseel sluit 'n Jacuzzi en braaigeriewe in. Dit is ook troeteldiervriendelik. Gaste is ook welkom om van die geriewe op die perseel soos visvang, voëlkyk, gin- en wynproe, fietsry, bergfietsry en swem te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir River Edge Akkommodasie
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Edelgard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 10

Ligging

  • Tierkop-plaas, Breederivier, 6858, Wes-Kaap
  • Gaste dink River Edge Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 74 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tierkop-plaas, Breederivier, 6858, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48504553c33a141abe3b6da64b60814135796f0050d6c483217dba283dde576c4f95b3c31acf6ba2a7f949e3e7150b35e481?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Farm Tierkop Breede River 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.521781884626 19.184124469757
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem