+25

River House at Rivierplaas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Spuithoek Road, Farm no 8 (SP 8), Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

River House by Rivierplaas, geleë in Stilbaai, langs die oewer van die Goukou-rivier, bied selfsorgverblyf omring deur asemrowende uitsigte.

Die ruim kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste word vriendelik versoek om hul eie handdoeke saam te bring.

Die oopplan-leefarea sluit 'n goed toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met stoele en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n binnenshuise braai-area. Gratis WiFi is beskikbaar dwarsdeur die verblyf.

Gaste kan maaltye geniet op die gemeubileerde patio met sy eie braai-area, met uitsig oor die welige tuine. Parkering is beskikbaar vir die duur van die verblyf.

In hierdie deel van die GouKou-rivier kan gaste swem, kanovaart en bootvaart geniet, maar visvang is nie toegelaat nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Eileen D
5.0
Absoluut fantasies! Ons het ons kuier by Rivierplaas so geniet. Die plekkie het alles wat jy nodig het en meer. Alta was so behulpsaam en vriendelik. ...
Sien meer
Nov 2025
Anneke V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike winter wegbreek. Ons het 'n heerlike tyd by River House at Rivierplaas gehad! Die huisie is pragtig, netjies en het alles wat jy nodig het en...
Sien meer
Jul 2025
Nadine P
Gesin met tieners
5.0
Perfect little hideaway. Alta was very accommodating to our needs. Van Zyl and Hugo were extremely helpful and friendly. The house is p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Marlene D
5.0
Absolutely beautiful stay in a beautiful setting near the river! From start to end, we enjoyed our entire stay. Alta pleasantly communi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Danelle S
Gesin met tieners
5.0
Plaas by see. Ons het heerlik gekuier. Dit was spesiaal om vir Bailey te kon saambring. Ons wens julle net die beste toe.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Alta Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 8 Spuithoek Road, Farm no 8 (SP 8), Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink River House at Rivierplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Spuithoek Road, Farm no 8 (SP 8), Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21640c79e9cd8bd9d78896c78d3262491ecc0d4448f9078eb21f8db33200ee7872bdaf879bc7ee305d7535d76bfb159cf5b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 8 Spuithoek Road Farm no 8 (SP 8) 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.312281300912 21.354549043506
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang