Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River House Guest Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 24 resensies vir River House Guest Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mary V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary V

My daughter and I had a lovely stay, thank you.

We were overnighting on our way to Kruger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N

Aanvaarbare akkommodasie vir kleiner begrotings.

River House is uitstekend geleë reg op die Krokodilrivier in Malelane dorp. Duidelik was hierdie gastehuis vroeër jare 'n interessante plek om te bly in terme van die dekor en tema waarop die plek versier is. Ongelukkig voel die plek nou oud, afgeleef en stowwerig. Die ontbytkamer is donker en elke muur is vol rakke met stokou snuisterye wat in 'n museum tuishoort. Die swmbadarea is oud en die swembad self kort aandag. Die hele plek kort 'n ordentlike "make-over". Loadshedding het ook aandete tye dikteer, met een aand waar daar verwag is om al teen halfses te gaan eet. Die plek het ook nie 'n kragopwekker of sonpanele nie en met loadshedding wat elke aand van 7 - 9 geskeduleer was, was daar nie veel om te doen in die donker nie behalwe om op die houtdek te gaan sit wat oor die rivier uitkyk. Wees ook gewaarsku dat daar verwag word om 10% van die totale verblyfskoste as 'n fooi vir personeel te betaal wanneer jy uitboek. Aan die positiewe kant: Min plekke bied ontbyt en aandete ingesluit in die prys. Alhoewel die kos en aanbieding verbeeldingloos is, maak dit die verblyf geriefliker. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam, die ligging is uitstekend en die dek op die rivier het pragtige uitsigte. Vir die "budget-conscious" reisiger wat tevrede sal wees met ou, "rustic" verblyf: gaan gerus. Indien jy op soek is na/gewoond is aan moderne kamers en 'n plek wat getuig van smaakvolle dekor: kyk liewer elders en betaal meer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christen C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good stay, but overpriced.

The location on the edge of the river is fantastic. The rooms are a little outdated, the AC is small for room size, and there was no plan for load shedding. The team who prepared and served the included dinner and lunch were lovely. We were surprised by the R160 bar tab for a brandy and coke and sparkling water, as well as the 10% gratuity / service fee charged on top of the rate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en definitief die moeite werd.

Dit is 'n heerlike, rustige, antique uitgelegte plekkie met die mooiste uitsig oor die rivier of Kruger met heerlik kos en vriendelike gasvryheid en diens. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew P
Saam met vriende

Stayed only one night with friends. Dinner was very disappointing, wine exorbitant and poor.

The deck overlooking the river is great, pity there is no service there. Guests must walk inside to the bar to get a drink. The place tries to be "quirky" and different, but poor quality and service shine through the quirkiness. Dinner served was so-called lasagne with two vegetables? No wine list is available but we ordered the "house wine" which was the only one available and is from Darling Cellars. At best, mediocre wine and exorbitantly priced at R275 a bottle. Because of load shedding the dining room was only open from 6 PM to 7 PM and service was rushed. In terms of safety, the internal stairs and outside pathways were both dangerous, someone will fall badly if they have not already. Exacerbated by the very poor lighting inside and outside. Also as we asked for the bill there was suddenly an additional "service charge" added that we were asked to pay, as well the exorbitant price of very mediocre wine at R275 per bottle was revealed. I felt ripped off.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese en unieke plek, beslis die besoek werd.

Die uitkykdek is fantasties en die plek is baie uniek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld

Die uitsig van die stoep was wonderlik. Die kos was goed. Die hele plek kort dalk net bietjie aandag, maar met die dat toerisme op die oomblik maar swaar kry, is dit dalk te verstane. Oor die algemeen baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf naby Malelane-hek, op oewer van Krokodilrivier.

Vriendelike personeel, heerlike etes, skoon en netjiese kamers, pragtige uitsig, gerieflik naby die Wildtuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Buitengewoon lekker.

Kos uit boonste rakke, Afrikaans vriendelik, pragtig geleë teen rivier, slaapplek baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River House Guest Lodge se terugvoer

Middag Jan,

Bankie dankie vir die mooi review, kyk uit na julle volgende besoek.

Vriendlike Groete

Johan en Span

River House Guest Lodge
Johan J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Lekker aandete en ontbyt. Vriendelike ontvangs. Beslis waarde vir geld.

River House Guest Lodge is so goed geleë wat die Krugerwildtuin en Mosambiek aanbetref. Dit is baie netjies, skoon en die diens is puik. Hoogs aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River House Guest Lodge se terugvoer

Middag Johan,
Vertrou dit gaan goed.

Baie dankie vir die mooi review, ons kyk uit na julle volgende besoek.

Vriendlike Groete

Johan en Span

River House Guest Lodge
Nicola L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en baie gasvry.

Het die heerlike boerekos geniet. Chef uitstekend. Sal weer kom. Gasvry en skoon. Rustige atmosfeer. Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River House Guest Lodge se terugvoer

Middag Nicola,
Vertrou dit gaan goed.

Baie dankie vir die mooi woorde, ons kyk uit na julle volgende besoek.

Vriendlike Groete

Johan en Span

River House Guest Lodge
Amanda V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte oornagbestemming wanneer met Kruger Park of Mosambiek toe reis.

Aangename ervaring met gasvrye bestuur en hoflike personeel. Heerlike kos in 'n besonderse plek. Sal dit graag aan ander reisigers aanbeveel. Die ligging is absoluut asemrowend langs die rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River House Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi verslag. Kyk uit na julle volgende kuiertjie saam ons.

Vriednlike Groete

Johan & Span

River House Guest Lodge
Marion A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marion A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic location and great stay.

Lovely and peaceful with great views from deck and property. Great swimming pool. Dinner was superb. Accommodation however needs attention and is in need of some tlc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River House Guest Lodge se terugvoer

Good day Marion,
Trust you are well.

Thank you for your kind words, looking forward to your next visit.

Kind Regards

Johan & Team

River House Guest Lodge
Elize W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier, dankie vir die River House Lodge julle sien ons beslis weer, julle kos is heerlik.

River House Lodge se diens is baie vriendelik hulpvaardig en netjies, ons het so lekker gekuier, sien julle gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River House Guest Lodge se terugvoer

Middag Elize,

Baie dankie vir die mooi woorde, ons kyk uit na julle volgende kuiertjie.

Vriendlike groete

Johan & Span

River House Guest Lodge
Lynette P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Albei Johan was uiters vriendelik en behulpsaam. Die etes was van uitstaande gehalte assok die view vanaf die dek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River House Guest Lodge se terugvoer

Middag Lynette,
Vertrou dit gaan goed.

Baie dankie vir die mooi review, ons kyk uit na julle volgende besoek.

Vriendlike Groete

Johan & Span

River House Guest Lodge
Stefan C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Stefan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Please have people update their photos at least every 6 months. Place did not look like it was on the internet.

The photos online and what you get does not look the same.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Goeie uitsig, netjiese kamers, lekkerste kos, goeie en vriendelike diens.

Enigste probleem is geen veilige parkering van die straat af nie. Vir SA is dit 'n vereiste. Sal verder vir seker die plek aanbeveel. Baie interessante goedjies in huis. Kon ook ure op die uitkykpunt sit en ontspan. Diens is uitstekend, kos was baie lekker. Absoluut waarde vir geld. Kamers is gerieflik en baie skoon. Dankie aan Johan dat julle ons verblyf so lekker gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River House Guest Lodge se terugvoer

Middag Louis,
Vertrou dit gaan goed.

Baie dankie vir die mooi woorder, hoop om julle gou weer te sien.

Vriendlike Groete

Johan & Span

River House Guest Lodge
Yvonne T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Ons beveel River House Guest Lodge aan vir persone wat 'n paar dae in 'n rustige omgewing wil deurbring. Johan en sy personeel was besonder vriendelik en die maaltye was altyd baie smaaklik voorberei. Aangesien die Lodge baie naby die Malelane Hek van die Kruger Wildtuin is, het ons tydens ons verblyf 'n paar keer die Wildtuin besoek. Dit was vir ons ook lekker om op die dek te ontspan en die diere te bekyk wat rivier toe kom om te drink. Baie dankie vir 'n wonderlike paar dae en ons hoop om in die toekoms weer by jou te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River House Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die baie mooi woorde en komplimente, dit was so lekker om my huis met julle te deel. Ek hoop om mense soos jul 2, gou weer terug te hê by River House vir 'n lekker kuier, baie dankie.
Groete
Johan en personeel.

River House Guest Lodge
Griet P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Griet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster gasvryheid op pad na die wildtuin, heerlike kos en 'n lieflike uitsig op die wildtuin.

Dit was werklik 'n verrassing om op die oewer van die Krokodilrivier ware boere gasvryheid te ervaar. Johan en sy span het ons heerlik getrakteer op 'n driegangmaal in die aand en 'n stewige ontbyt. River House is met smaak gemeubeleer en as jy graag bietjie geskiedenis en Afrikana wil waardeer, is dit die plek. Die uitsig was die grootste bonus en het die besoek aan River House iets gemaak om te onthou! Al nadeel: die gastehuis is in 'n uitbreiding en die parkeerplek bly 'n probleem - die voertuie staan voor die gastehuis in die "driveway" en ons sou dit graag binne 'n erf wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River House Guest Lodge se terugvoer

Beste Griet,

Baie, baie dankie vir jou mooi terugvoer van my personeel, myself en die lodge, ek is baie bly julle het elke oomblik geniet saam ons. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Ek stem saam, parkering is maar 'n probleem en 'n mens moet maar aan dit werk.

Groete,
Johan en personeel

River House Guest Lodge
John L - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
John L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustige atmosfeer.

Die blyplek word as 5-ster-akkommodasie geadverteer maar het geen sterre nie, dit is nie op standaard vir die prys wat ek betaal het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River House Guest Lodge se terugvoer

Geagte John,

Ek dink persoonlik dat u baie meer ontvang het as waarvoor u betaal het, 2 persone per kamer + 2 groot etes. Regtig baie jammer as u dit nie geniet het nie. Ons probeer almal so ver moontlik tevrede hou met ons geriewe.

Vriendelike groete,
Johan

River House Guest Lodge
Retha H - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, heerlike ligging, baie moeite met diens.

Johan en Johan was baie gasvry, het vir ons heerlike ontbyt voorgesit en ons kamer heerlik ingerig. Die houtdek by die rivier is 'n ongelooflike plek om tyd deur te bring, met seekoeie vir geselskap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my man het een nag oorgeslaap met ontbyt die volgende oggend.

Heerlik gebly. Johan en Daffey is so vriendelik, gasvry en behulpsaam. Ons het heerlik ontspan langs die rivier en die uitsig oor die wildtuin baie geniet. Ontbyt was uit die boeke en ek kan die lodge enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River House Guest Lodge se terugvoer

Beste Sanet,

Baie dankie vir jou terugvoer,bly julle het dit geniet. Sien uit daarna om julle gou weer te sien.

Groete,
Daffue

River House Guest Lodge
Toy W - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Toy W
Enkelreisiger

Privaat en wonderlike uitsig oor die Krokodilrivier in Krugerwildtuin.

'n Besonderse verblyf-ervaring, 5 minute vanaf Malelanehek van die Wildtuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina D - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Johan was fantasties

Johan was fantasties, het ons baie tuis laat voel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Vis Arend st, , Kruger Park South - Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4MjczNmU4LTY0ODctNDFiNy04NGNhLTM3YjZmYmRiNzg4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 27 Vis Arend st Fish Eagle Bend 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.489229 31.498968
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem