Vredendal Akkommodasie by River Lodge Vredendal | LekkeSlaap
+18

River Lodge Vredendal

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooitgedachtstraat 4, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

River Lodge Vredendal is in die bekoorlike dorpie Vredendal geleë.

River Lodge Vredendal beskik oor 2 soorte kamers wat almal smaakvol versier is en 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens het. Elke kamer het 'n yskassie, lugversorging, verwarmer, strykyster en -plank, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond.

'n Heerlike ontbyt word in die eetarea bedien en tuisgemaakte maaltye is op versoek beskikbaar. Daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe en konferensiegeriewe beskikbaar.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Kaapse Blommeroete, Caoe Rock Wines, Strandfontein se strand en die Weskus Nasionale Park in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir River Lodge Vredendal
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Nooitgedachtstraat 4, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Gaste dink River Lodge Vredendal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooitgedachtstraat 4, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANHEVi3KS4f9IwfreBybuQ6BdPHRORocyQut0h3pCPavFyO7TOz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 4 Nooitgedacht Street Vredendal 8160 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -31.664555 18.510777
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za