River Road Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

River Road Guest House in Port Elizabeth is 'n 3-ster-gastehuis met B&B-verblyf. Dit is in die lowergroen woonbuurt, Walmer, naby die lughawe, strandfront, restaurante, belangrikste winkelsentrums, hospitale en sportgeriewe, geleë.

Al die kamers het perkallinne, DStv, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, kluis, plafonwaaier, verwarmer, haardroër, klokradio en WiFi. Die kamers word daagliks skoongemaak. Ons is lede van die Port Elizabeth B&B-vereniging en Nelson Mandelabaai Toerisme. Kom ervaar egte Suid-Afrikaanse gasvryheid in ons gerieflike, luukse gastehuis waar eienaars, Fraser en Madeleine Mantell, persoonlike aandag aan jou sal skenk sodat jy inklok as gaste en uitklok as persoonlike vriende.

Die "Lilizela Tourism Service Excellence Awards" is Suid-Afrika se hooftoekennings vir toer en toerisme, en beloon uitstekende diens in toerisme. River Road Guest House is trotse wenners van die B&B-kategorie vir die Oos-Kaap in 2013 en 2015.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na River Road Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R880 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za