River Time Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

River Time Cottage bied selfsorgverblyf en is op die rand van die bekende Bokkomlaan in Velddrif geleë. Die eiendom spog met 'n 180-grade rivieruitsig vanaf 'n randvloeiswembad.

Dié volledig gemeubileerde kothuis het 2 verdiepings met slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed met gemaklike linne. 1 van die slaapkamers is op die tussenvloer en 2 slaapkamers het 'n en suite-badkamer. Die ander 2 kamers deel die derde badkamer.

Die goed toegeruste kombuis het al die nodige toebehore. Die leefarea lei na 'n oulike beskutte tuin.

River Time Cottage is naby restaurante, winkels en ander geriewe in die dorp. Die eiendom is ook die ideale basis om Langebaan, Paternoster, Laaiplek, St, Helenabaai en ander dorpies langs die Weskus te verken.

Slaapplek

'n Bespreking by River Time Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na River Time Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false