Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River View Cottage at the Breede

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Aissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir River View Cottage at the Breede
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rudi B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B
Gesin met tieners

Soos altyd was dit wonderlik!

Enigste negatiewe punt was: Die sambreel vir buite is gebreek - sal great wees as dit vervang of herstel kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View Cottage at the Breede se terugvoer

Thank you Rudi, so glad you enjoyed. And thanks again for staying with us.

Huge apologies about the umbrella we will repair or replace it.

Take care.

Best wishes Aissa

River View Cottage at the Breede
Erica V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier in die pragtige cottage. Als wat mens nodig het, is daar. Ook 'n heerlike kaggel binne. Teresa is baie vriendelik en hulpvaardig.

Sal graag weer wil kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View Cottage at the Breede se terugvoer

Baie dankie Erica. Ek is so bly en dis so lekker jy het dit geniet.
Alles van die beste
Aissa & Therese

River View Cottage at the Breede
Ed V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ed V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vry uitsig. Malgas toe ens.

Malgas pont. Ons het daar die pizza huis besoek. Baie goeie kok. Die strand is lekker in die riviermond. Ons het Swellendam besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View Cottage at the Breede se terugvoer

Baie dankie dat u met ons gebly het Ed.
Ons is so bly jy het jou tyd in Witsand geniet.
Aissa

River View Cottage at the Breede
Randall M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randall M
Gesin met klein kinders

As gesin het ons onsself vreeslik geniet.

Lieflik om ander te ontmoet. Rustige atmosgeer en veilig hier. Sal enige tyd mense aanbeveel om die seelug hier te trotseer. Verwelkoming was aangenaam. Baie dankie aan personeel. Tot weersiens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View Cottage at the Breede se terugvoer

Baie dankie ! One is so bly jy het jou tyd in Witsand geniet ! Mooi Bly
Aissa

River View Cottage at the Breede
Amelia S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S

Fantastiese wegbreek.

River View Cottage at the Breede is uitstekend gelee. Die kothuis is baie mooi gemeubileerd met als en nog meer wat jy nodig het. Baie netjies en sal dit defnitief aanbeveel. Sal in die toekoms nie huiwer om weer te bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View Cottage at the Breede se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Amelia.
Thank you for staying with us.
Best wishes, Aissa.

River View Cottage at the Breede
Jeanette S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese plekkie. Sal vir seker weer daarvan gebruik maak.

Pragtige oop strande. As jy lief is vir visvang is dit die plek om te wees. Aissa en Therese is baie vriendelik en hulpvaardig voel sommer gemaklik om met hulle te werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View Cottage at the Breede se terugvoer

We are so glad you enjoyed your time there Jeanette, and we appreciate your booking with us and the lovely review.
Take care till we see you again.

River View Cottage at the Breede
Pieter V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Place was clean and tidy.

Was lovely place to stay. Even had extra lights in case of loadshedding. Will use the place again if I come to Witsand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View Cottage at the Breede se terugvoer

Thanks for your kinds words ! We are so glad you enjoyed your stay !

River View Cottage at the Breede
Andre V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just perfect.

Great walks and swims along the river and in the sea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View Cottage at the Breede se terugvoer

Isn't the River and Sea wonderful there? I'm so glad you enjoyed your time there~ thanks for staying!

River View Cottage at the Breede
Clinton B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton B
Gesin met klein kinders

Had a fantastic time.

Great accommodation. Easy to book and pay. Agent was excellent and very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View Cottage at the Breede se terugvoer

Thank you for your kind review!
We are so pleased you enjoyed your time there.
Take good care and best wishes.
Aissa

River View Cottage at the Breede
Tony H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tony H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely view and all necessities available.

Comfortable and the house was equipped with the necessities. Didn't like the fact that the neighbor had a dog that pooed in front of my entrance to cottage. The shower is a bit slippery (ask the wife), noisy neighbors across the way. Other than the interruptions we had an awesome time. Will definitely be coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View Cottage at the Breede se terugvoer

Dear Tony,

Thanks for your review.

I'm glad you enjoyed it and thanks for staying.

I'm sorry about the dog situation at the entrance. It must have been the neighbours guests who brought a dog.

I also must apologise about the slippery shower, we have a non slip mat in there all the time as I know it can be slippery but Therese told me her cleaning lady took it home to wash it and forgot to return it.

And the noisy neighbours, sigh, that we unfortunately have no control over. Sorry they disturbed you.

Anytime you want to come again please let me know and I'll look after you.

Thanks again
Best regards
Aissa



River View Cottage at the Breede
Bernard D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard D

Pikante plekkie - baie goed toegerus

Die eienaars se diens was uiters goed. Die eenheid was baie skoon en alles wat ons nodig gehad het was daar. 'n Bonus was die skottelgoedwasmasjien, privaat braai-area en om die Springbokke se game op die volle DStv-pakket te kon kyk. Ongelukkig het Cell C geen opvangs nie, maar die eenheid se Wi-Fi het gesorg dat ons in kontak kon bly. Die eenheid het wel baie bedompig geruik - volgens die eienaar was dit die onlangse reën en die feit dat die dak van gras is. Ons het wel grondpad Witsand toe gery aangesien ons nie geweet het van die teerpad nie. Volg hulle aanwysings en draai af op die R322 voor Heidelberg.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View Cottage at the Breede se terugvoer

Thank you for your detailed review, Bernard and kind words.
We are glad you enjoyed it there as well, and the DStv, dishwasher and braai.
Apologies the thatch was damp after the heavy rains, I will have it looked at as soon as possible.
All the best to you and your family.
Aissa

River View Cottage at the Breede
Ingrid F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so 'n lekker paar dae, die lekker reën het ons van niks teruggehou nie, dankie River View Cottage, julle is awesome, ons sien julle binnekort weer.

Dankie River Lodge Breede River, ons verblyf was baie lekker, so baie dankie vir die gasvryheid, ons waardeer dit baie. En ons het darem nie verniet op 'n mission gegaan nie, die Here het ons geseën met 'n paar visse. Al was die water hoe bruin van al die lekker reën. Witsand sal altyd ons visvangplek bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View Cottage at the Breede se terugvoer

I'm so glad you were blessed with some fish and that you enjoyed your time there! Thanks for the kind words and thanks for staying.
It was a pleasure to have you there, Ingrid.
Take good care and God bless.
Aissa

River View Cottage at the Breede
Ancois B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ancois B
Gesin met tieners

Lekker gekuier in 'n oulike kothuis.

Die kothuis is smaakvol gemeubileer en goed toegerus. Dit het sy eie braaiplek agter en lieflike stoep voor met rivier uitsig. Die huisie is op die punt geleë naaste aan die Breede River Lodge se ingang, gevolglik is dit naby die ingangshek. Dit het nie te veel gepla nie en ons sal beslis weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View Cottage at the Breede se terugvoer

Thank you for your review and for staying with us.
I'm glad you enjoyed your time in Witsand.
Take care and best wishes
Aissa

River View Cottage at the Breede
Yolanda B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B
Gesin met tieners

Rustig.

Witsand-winkels se voorraad is baie duur en verskeidenheid is beperk - probeer dus meeste kruideniersware saamneem. Nella se winkel het egter goedkoop en heerlike tuisgebakte brood en lekkernye soos fudge en klapperys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View Cottage at the Breede se terugvoer

Thank you for staying Yolanda. I'm glad you enjoyed and thank you for your patience with the DStv.
Keep well.
Best wishes
Aissa

River View Cottage at the Breede
Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breede River Lodge 201, Joseph Barry-rylaan, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa748a8fd654f1951bf94533a918e306cad727aeb9607b5f9fd86367fb326250564a81eac79ee220e4832fa5f824acc4669ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 201 Breede River Lodge Joseph Barry Drive 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.396280675902 20.826586368682
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem