Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River View Guest Rooms

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Postmastraat 30, Noordbrug, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 R855 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

River View Guest Rooms is in Potchefstroom en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, oornaggaste en familiebesoekers. Dit is naby Noordwes Universiteit sowel as verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf word gebied in 4 gastekamers, elk met sy unieke styl en slaapplek vir 2 tot 3 gaste in elke kamer. Al die kamers het 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed, kombuisarea, 'n werksspasie en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n Slim-TV in die kamer en gratis WiFi word voorsien.

River View Guest Rooms is in die eksklusiewe area, Die Dam, wat 'n baie rustige woongebied is . Dit is die ideale area om te gaan draf of met kinders en honde te stap. Verder kyk River View uit op die Mooirivier en die openbare parkie.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 77 resensies vir River View Guest Rooms
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Jaar gelys 5

Ligging

  • Postmastraat 30, Noordbrug, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink River View Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R855
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R855
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Postmastraat 30, Noordbrug, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1mlhjLeNZcSsKErU8gAMA3GyHy8XOiFTl3SIG7nzupQqp8pxDY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 30 Postma Street Noordbrug 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.678617886733 27.098372765308
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem