Piesangvallei Akkommodasie by RiverClub 4186 | LekkeSlaap
+18

RiverClub 4186

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Okt 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4186 RiverClub Estate , Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 350 R1 880 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

RiverClub 4186 is in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai geleë. Dit is loopafstand van die sentrale strand, winkels en plaaslike restaurante af. Daar is 'n swembad en tennisbaan in die kompleks vir jou genot.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en dis in die middel van die kompleks geleë. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer en is op die grondvloer. Op die boonste vloer is daar 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n tweede kamer met stapelbeddens.

Die oopplan-leefarea bestaan uit die kombuis, eet- en sitarea en lei na die patio buite. Daar is 'n tweede, kleiner TV-kamer op die boonste vloer wat lei na die die balkon.

Buite op die onthaal-patio is daar braaigeriewe en 'n buite-etenstafel. Daar is ook 'n binnehof met 'n wasgoedlyn en 'n buite-stort.

Slaapplek

’n Bespreking by RiverClub 4186 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 4186 RiverClub Estate , Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 350
Vanaf R1 880
per nag (plek vir 6)
was R2 350
Vanaf R1 880
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4186 RiverClub Estate , Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlMjE1MzEyLWM1N2ItNDJkNi1hZjI1LTMxMTA2YmFhMzAzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 350, nou Vanaf R1 880  per nag (plek vir 6) 4186 RiverClub Estate Piesang Valley Road 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.061726919214 23.369866794057
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za