Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverfront Homestay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cardenstraat 18, Redhouse, Gqeberha (Port Elizabeth), 6215, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Riverfront Homestay skuil teen die rivieroewer in Redhouse, 20,3 km buite Gqeberha (Port Elizabeth). Dié klassieke, ruim huis bied 'n uitsig oor die rivier en die Aloe-voetslaanroete.

Verblyf word gebied in en suite-dubbelkamers, en -enkelkamers, asook selfsorg-eenhede vir 3 tot 6 gaste. Daar is 'n gemeenskaplike sitkamer, privaat parkeerplek, tuin, braaigeriewe, terras en 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskas, oond en stoof. 'n Kamerdiens is beskikbaar en toere kan ook vir gaste gereël word. 'n Kontinentale ontbyt is daagliks teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Dis net 17,1 km vanaf Nelson Mandelabaai Stadion, 23,3 km vanaf The Boardwalk en 20 km vanaf Greenacres Winkelsentrum. Die naaste lughawe is Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe wat 23 km ver is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Riverfront Homestay
Netheid
3.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 8

Ligging

  • Cardenstraat 18, Redhouse, Gqeberha (Port Elizabeth), 6215, Oos-Kaap
  • Gaste dink Riverfront Homestay het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cardenstraat 18, Redhouse, Gqeberha (Port Elizabeth), 6215, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc590bb927ba605b7115c58d27b1fe33541ca210a08fa663d09956f9157b1cbbe3018a53bcf08a0d6a94f0757d7a1988b74c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 18 Carden Street Redhouse 6215 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.841059592073 25.573944947291
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem