LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by River's Edge in Sabie | LekkeSlaap
+53

River's Edge in Sabie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 222, Middedorp, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

River's Edge in Sabie is 'n kothuis wat aan die rivier grens in 'n sekuriteitskompleks aan die oewer van die Sabierivier en bied 'n uitstekende uitsig op die berge.

Dié kothuis beskik oor lugversorging, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien en die eenheid word daagliks skoongemaak.

Die leefarea en kombuis is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, ingeboude kaste, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike banke. Daar is ook 'n stoep met braaigeriewe. Onderdakparkeerplek vir 1 motor is langs die kothuis beskikbaar. Daar is parkeerplek vir 'n tweede voertuig in die gemeenskaplike parkeerarea beskikbaar.

Gaste kan van die gemeenskaplike swembaddens, speelgrond, putt-puttbaan en lapa-area met sy tafeltennis gebruik maak. Daar is groot grasperke in die kompleks waar gaste langs die rivier kan ontspan. Gaste kan forrel vang voor die huis.

Die kothuis is stapafstand van die dorp met al sy restaurante. Besienswaardighede soos die Krugerwildtuin is slegs 56 km ver. Sabie bied doendinge soos voetslaan, stap, voëlkyk, visvang, gholfspeel, 4x4-roetes en riviervlotvaar. Besienswaardighede sluit die Bosbou Museum, Lone Creek-waterval en die Sabie Brouery in. Die Graskop Gorge Lift en die Misty Mountain toboggan-baan deur die berge is slegs 26 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by River's Edge in Sabie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 24 resensies vir River's Edge in Sabie
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Hoofstraat 222, Middedorp, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink River's Edge in Sabie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 222, Middedorp, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2NDQxYjQxLThjN2EtNGI2Zi1hMWVjLWY4MzlkYWZjZTA4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 4 persone) 24 5 1 5 222 Main Road Middedorp 1260 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -25.089373832274 30.778107047081
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!