Rivers Edge Redhouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rivers Edge Redhouse is op die oewer van die Swartkopsrivier-monding en bied 'n uitsig oor die Zwartkops Vleilandbewaring en die Aalwyn Natuurrservaat.

Die verblyf by Rivers Edge Redhouse beskik oor 4 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed. Die kamers het elk 'n mat, 'n plafonwaaier, bagasierak, ingeboude kaste, spieëltafel, tee- en koffiestasie, 'n Slim-TV met Netflix en gratis WiFi.

Ontbyt en tuisgemaakte aandete kan vooraf gereël word. Die gastehuis het 'n volledige toegeruste kombuis, eetarea, kroeg, braaigeriewe en wasgoeddienste. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Gaste kan vooraf reël om op 'n riviervaart of seilboot te gaan. Daar is ook visvangkajaks vir gaste se gebruik.

Die eenheid is 23 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe en die middestad. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste verskeie wildreservate en parke vir die dag kan besoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rivers Edge Redhouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R360 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za