Riversea Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Riversea Guesthouse is in Plettenbergbaai op die pragtige Tuinroete geleë. Daar is 3 strande naby die middedorp met lieflike uitsigte en warm water. Verblyf is beskikbaar in 'n selfsorg-eenheid of gaste kan slegs die 'n kamer bespreek.

Die hoofhuis is op die tweede en derde verdieping waar jy toegang het tot die kroeg, swembadarea, kombuis, leeskamer, sitkamer, patio, braai-area met lieflike uitsigte en die gemeenskaplike swembad. Die selfsorgwoonstel het 2 slaapkamers, 'n privaat ingang, onderdakpatio met braaigeriewe, direkte toegang tot die swembad en 'n sitkamer, eetarea en kombuis.

Die gastehuis bied parkeerplek in die straat en die huis word daagliks skoongemaak.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Riversea Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false