Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverside Country Estate 12B

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Romy Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 19

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Riverside Country Estate 12B
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.3/5
Quinton V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Quinton V
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies.

Ons het betaal vir 'n tweeslaapkamerplek, toe ons daar aankom was dit vir iemand anders gegee. Ons moes maar die een slaapkamer flat vat, maar hulle kon ten minste a refund gegee het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik gewees.

Netjies en skoon, maar opgradering van meubels moet oorweeg word. Ons het lekker gebly en die katte wat daar is, laat 'n mens sommer tuis voel. Ons is vriendelik ontvang en na 'n gerieflike eenheid geneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem J
Gesin met tieners

Bekostigbaar, vriendelik en rustig.

Effens beknop, maar was voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 290
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 290
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANfhPclLe3MikPt6UI8ws5gQvpXktTmQTU8colGXlpyTVXjisXP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 22 Da Gama Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.491333 29.187707
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem