LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Riverside Country Estate 13C | LekkeSlaap
+13

Riverside Country Estate 13C

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 690 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Riverside Country Estate 13C bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die ouwêreldse dorpie, Secunda. Die dorp is ideaal vir gaste op soek na 'n ontspannende toevlugsoord en spog met uitstekende mensgemaakte en natuurlike besienswaardighede.

Dié eenheid het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die eenheid deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Daar is ook 'n TV met Openview HD.

Gaste kan die besienswaardighede in die omgewing besoek soos die Graceland gholfklub, Lake Umuzi waterfront, Graceland Casino, Secunda Mall en Grootdraai Dam.

Slaapplek

’n Bespreking by Riverside Country Estate 13C sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Ligging

  • Da Gama-straat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 690
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 690
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69b62e9e093afea09d4cbe41c9978fa69804b2a9a31f571e91f3297f5a7721e352b9ce6b26cfea7debde2e22161d3e38e1e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 690  per nag (vir 5 persone) 22 Da Gama Street Secunda 2302 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.491333 29.187707
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!