LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Riverside Country Estate 17A | LekkeSlaap
+6

Riverside Country Estate 17A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gamastraat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 190 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Riverside Country Estate 17A bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitskompleks in Secunda. Dié dorpie is ideaal vir gaste op soek na 'n rustige wegbreek en bied allerlei mensgemaakte én natuurlike besienswaardighede.

Die losstaande eenheid het 'n solderkamer met slaapplek vir 2 gaste. Daar is trappe wat lei na die slaapkamer met 'n dubbelbed lei en die badkamer het 'n stort.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en kookgerei. Ander geriewe sluit 'n TV met Openview HD en WiFi in.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Graceland Gholfklub, Lake Umuzi Waterfront, Graceland Casino, Secunda Mall en die Grootdraaidam in.

Slaapplek

’n Bespreking by Riverside Country Estate 17A sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Da Gamastraat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 190
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 190
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gamastraat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsHIWUZV0B5ShbwVq38YoDoVrwDawvYSbKyrwitHEXMwgZ4SqSJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 190  per nag (vir 2 persone) 22 Da Gama Street Secunda 2302 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.491333 29.187707
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!