LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Riverside Country Estate 2A | LekkeSlaap
+7

Riverside Country Estate 2A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 22, Secunda, 2302 , Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 090 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Riverside Country Estate 2A bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die sonderlinge dorp Secunda. Die dorp is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek en spog met uitstekende besienswaardighede.

Die eenheid is ideaal vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, mikrogolfoond en 'n broodrooster. Die eenheid het ook ekstra geriewe soos 'n TV met Openview HD-kanale en braaigeriewe.

Gaste kan besienswaardighede soos Graceland Gholfklub, Lake Umuzi Waterfront, Graceland Kasino, Secunda Mall and Grootdraaidam besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Riverside Country Estate 2A sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Da Gama-straat 22, Secunda, 2302 , Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 090
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 090
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 22, Secunda, 2302 , Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0a6e611003495f1e01793d96e31cc85108481b87a54d5e53a9ffb26942bbf6c630104b4980378fcdfd75d11956f576f0c1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 090  per nag (vir 2 persone) 22 Da Gama Street Secunda 2302 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.491333 29.187707
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!